Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5th Avenue Gooseberry Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Willie V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

'n Liefdevolle tuiste. My man het 'n operasie ondergaan by JHB Surgical Hospital. Ek en my dogter het 'n veilige, skoon, vriendelike, stil, bekostigbare hawe daar naby gevind by 5th Avenue Gooseberry Guest House, en empatie op die koop gevind in die mense van die huis! Hulle plaas 'n groot premie op rustigheid met kennisgewings dat jy konsidererend moet wees en nie raas nie. Saterdagoggend speel die sagte musiek in die rustige sitkamer. Vir my was dit soos 'n tuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanti P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

A+. Alles was A+! Ontbyt was ongelooflik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Alles het voldoen aan ons standaarde. Die personeel was baie vriendelik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Lovely. Very welcoming and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Mooi skoon en netjies. Vriendelike diens. Alles was gerieflik ingerig met genoeg koffie en tee vir die naweek. Veilig en naby rustige eetplekkies. Genoeg voorsiening is gemaak vir ligte en WiFi gedurende beurtkrag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

We had a wonderful stay! A great experience. The bedrooms were lovely and the reception rooms were beautiful. Lovely gardens and the staff were very friendly and accommodating. I would definitely recommend this lovely guest house! A lot of character and charming! We had a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell K
1 nag
4.6
Jan 2022

A place you can go to, if you want to be away from the hustle and bustle of Johannesburg. We enjoyed the garden and balcony on the first floor. The service was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Piet P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2022

Goeie keuse vir doel van verblyf. Was op pad na 'n roudiens. Was alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thabiso S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

I will call again. The place is beautiful and what I liked was it is clean and the women who welcomed us was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tia Schutte S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Baie lekker gebly. Alhoewel ons die Vrydagaand nie warm water gehad het nie, was die probleem die volgende oggend vroeg uitgesorteer. Verder het ons baie lekker gebly. Sal vir seker in die toekoms weer daar bly. Wat dit nog lekkerder gemaak het, was dat die gastehuis sommer lekker loopafstand van oulike koffiewinkels en eetplekkies was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 44, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA370GV4WPUpuWkWgWW27xghSElwZZQseJXZq29Dl3jF3X0qC1Ve?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 44 5th Avenue Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.145595726414 27.990554784722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang