Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Atlantic Port

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic Port 6, Bloubergstrand, Kaapstad, 7433, Wes-Kaap
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

6 Atlantic Port is 'n bekoorlike woonstel op die eerste verdieping sentraal geleë in Blouberg en is ideaal vir 'n groep familie of vriende.

Dié selfsorg-eenheid bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers met 'n dubbelbed elk. Albei kamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis en leefareas vloei in mekaar in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n etenstafel. Boonop is daar 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Vir diegene wat werk wil doen, is daar 'n kantoorruimte met gratis Wi-Fi beskikbaar.

Die leefarea loop uit op die balkon met lieflike sitplek beskikbaar. Hierdie eiendom bied veilige parkeerplek sowel as gratis ondergrondse parkeerplek en is naby verskeie winkels en restaurante, die strand en ander buitemuurse doendinge.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

1.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 51

Resensies 103

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Atlantic Port 6, Bloubergstrand, Kaapstad, 7433, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic Port 6, Bloubergstrand, Kaapstad, 7433, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb90282460b2adbe18751d5754bb8cab36875eb858c76773fff26c3c20806ded99934dfce8e77e280b7c4b5a182f83edb395?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 4) 1 5 1 2 6 Atlantic Port Bloubergstrand 7433 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.816964461771 18.484755957078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang