Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Key Largo

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Reinette K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Goeie ligging en volledig toegerus. Alles wat nodig is. Het ons tyd daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Dit baie geniet. Dink net daar kort 'n ander sitkamerbank wat meer gemaklik sit en 'n koningingrootte-bed in hoofslaapkamer. Die res in perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shepard D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

We enjoyed the stay. It was okay. We enjoyed the pool when we couldn't go to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Retha B
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Fantasties! Skoon, alles wat mens nodig het en baie goeie diens van die verhuringsagent. Die eenheid is baie skoon, en het alles wat 'n mens nodig het, dit sluit genoeg breek en kombuisware in. Alles was skoon en netjies. Die ligging is ideaal - met direkte strandtoegang, alhoewel die eenheid nie direk op die strand geleë is nie. Parkering vir die voertuig is direk by die agterdeur uit. Die eenheid is naby winkels en restaurante geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Enjoyable. We had a pleasant and comfortable stay and will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

It was very peaceful and blessed. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Ons het heerlik gebly. Swembad benut. Uitsig en die strand geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cliff B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Baie lekker. Vriendelike gasvrou wat ons baie tuis laat voel het. Goeie ligging. Netjiese, skoon verblyf. Naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ken A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2021

Lieflike uitsig. Heerlike leefeenheid. Besondere vakansie. Ons vakansies vereis buite- en binnetyd. Die eenheid getuig van 'n fyn hand, is goed onderhou en aangenaam om tyd daarin te spandeer. Die kleur-skema komplimenteer die lieflike see-uitsig. Heerlik. Onderhoud in kompleks topgehalte. Lekker om dit te beleef. Ons gasvrou - Eurika - vriendelik, hulpvaardig, toeganklik en gefokus op kliëntediens. Sekerlik een van ons aangenaamste vakansies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Eurika Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 94

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Key Largo 6, Topham-weg 5, Doonside, 4026, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7316200e0dbab8e3981c7c2a9e119290f1d5d5473997012061e10bc22d81b2cde3aadb5a3be1bf24b616aa4ed5bcda2b65d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 Key Largo 6 5 Topham Road 4026 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.072323 30.87379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang