6 Ocean Breeze
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 47, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
6 Ocean Breeze is 'n selfsorg-cabana op die eerste verdieping van die Ocean Breeze-kompleks in Winklespruit met 'n lieflike uitsig oor die Indiese Oseaan.
Die cabana bied verblyf aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is skuifdeure wat die leefarea van die slaapkamer skei. Die badkamer het 'n stort oor bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoofsyplaat, yskas en 'n mikrogolf. Die leefarea het 2 aftrekbeddens en 'n 32" TV met OpenView-kanale. Die cabanas lei na 'n balkon met meubels en 'n lieflike uitsig.
Die Ocean Breeze-kompleks het 24 uur-sekuriteit op die perseel. Daar is 'n groot gemeenskaplike swembad en 'n plonspoel. Die perseel is groot, goed versorg, het braaigeriewe en bied direkte toegang tot die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Jeff Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Ellcock-weg 47, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 6 Ocean Breeze het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 47, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal