Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Greef

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Greefstraat 6, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die 6 on Greef is in Graaff-Reinet naby die Hester Rupert Kunsmuseum, restaurante, kroeë, winkels, vermaak- en sakegeriewe geleë en bied verblyf wat ideaal is vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers.

Die eenheid is vir 2 gaste geskik en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus en sluit 'n mikrogolfoond, ketel en 'n yskassie in. Daar is ook 'n tuintafel buite waar gaste vir ete kan aansit.

Ekstra kenmerke sluit 'n slim-TV in die slaapkamer en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek in.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry en bergfietsry in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anna D
5.0
Die kamer is keurig gemeubileer en het alles wat nodig is vir 'n goeie nagrus. Ons verblyf was baie aangenaam. Heerlik rustig en gerieflik. Alles was ...
Sien meer
Feb 2025
Igna B
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld. Ek sal weer van die verblyf gebruikmaak. Ek het geen klagtes nie, dit is waarde vir die prys. Baie dankie aan Lee vir haar gasvryheid...
Sien meer
Feb 2025
Sue B
5.0
Goeie, sentrale, waarde vir geld akkommodasie! Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs. Goeie matras. Netjies, skoon en huislik.
Jan 2025
Johandi D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie nice. Baie mooi, netjies, skoon!
Jan 2025
Jurie V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie dag. Ons gee 5 vir alles. Veral beïndruk met die netheid. Veral beïndruk met die netheid.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Greefstraat 6, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap
  • Gaste dink 6 on Greef het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Greefstraat 6, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf6ba28e1223130fd6325c734adb49cd5e79d1450716f967040e67b8f4019170e8ae3a207759afe6dce03a795ff672aa692e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 6 Greef Street Horseshoe 6820 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 09:00 -32.257252314141 24.534540995107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang