Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Third

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Darling-woonstel
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Darling-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en dubbelstort. Daar is ook 'n solderkamer op die boonste verdieping met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n kombuis, sitarea en het 'n privaat ingang. Die suite het ook 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf toegerus is. Die sitarea het 'n knus binnebraai en 'n slim-TV met DStv. Die suite het ook 'n Juliette-balkon met 'n mooi uitsig. Gaste het toegang tot gratis WiFi en die verblyf het 'n sonpaneelstelsel wat rugsteunkrag tydens beurtkrag voorsien. Hierdie woonstel bied aangename verblyf aan alle gaste.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die gebruik van die swembad slegs vir die gaste van Beach House is. Gaste in die Darling-gesinsuite het nie toegang tot die swembad nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Beach House
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Beach House bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -eetkamer, -sitarea en braai-area. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en elke en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het ook 'n bad. Toiletware word voorsien. Elke slaapkamer het 'n slim-TV, spieëltafel of lessenaar met 'n haardroër, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-kombuis, -eetarea, -sitarea en braai-area lei na die swembad-binnehof en agtertuin met staanplek en setperke. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, dubbeldeur yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die slim-TV in die sitarea het die volle DStv-pakket en gaste kan hul eie aanmeldbesonderhede gebruik om toegang tot YouTube, Netflix, Prime en ander toepassings te kry. Gaste het toegang tot gratis WiFi en die verblyf het 'n sonpaneelstelsel wat rugsteunkrag tydens beurtkrag voorsien. Daar is 'n uitsigdek op die derde verdieping met uitsigte oor die baai en die see. Die swembad is in die swembad se binnehof geleë. Die strand is 50 m ver en kan met 'n stap op die promenade bereik word. Hierdie verblyf is ideaal vir stranddae, visvang, vlieërbranderry, gholfspeel, pret saam met die gesin op die tennisbaan of net om lekker in die agtertuin met 'n boek te ontspan.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die gebruik van die swembad slegs vir die gaste van Beach House is. Gaste in die Darling-gesinsuite het nie toegang tot die swembad nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de-straat 6, Golf Estate, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbaafcc9b2578cea235cbfd278124cbff7aa22763189121a17519960e09e4246aa6785d6c3f791144613c6ec3ad834d41b89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 6 3rd Street Golf Estate 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -32.710114572618 17.96641767025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang