Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R590.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet asseblief hul swemhanddoeke saambring.
Neem asseblief kennis dat die jacuzzi nie beskikbaar is vir besprekings op dieselfde dag na 12:00 nie, as gevolg van die vereiste voorbereidingstyd. Verwys asseblief na ons Terme en Voorwaardes rakende die gebruik van die Jacuzzi.
Gebruik van die Jacuzzi is 'n bykomende koste.
Die Jacuzzi moet in 30-minuut-intervalle gebruik word. Die pomp is sensitief en kan uitbrand as dit langer as 30 minute op 'n slag gebruik word. Enige skade aan die pomp wat veroorsaak word deur die oorskryding van hierdie limiet, sal die verantwoordelikheid van die gas wees.
Geen seep, badskuim of ander bymiddels word in die Jacuzzi-water toegelaat nie. Sulke produkte kan die strale en filtreerstelsel beskadig, en enige gevolglike herstelwerk sal vir die gas se rekening wees.
Die hittepomp werk op 'n timer en sal outomaties om 21:00 afskakel.
Ons vra vriendelik dat alle gaste hierdie riglyne nakom om veilige en behoorlike gebruik van die fasiliteite te verseker.
Besprekings deur derde partye is welkom, mits vooraf reëlings met die gasheer getref word. Identifikasie soos 'n ID of paspoort sal met aankoms aangevra word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Pikkewyn Street, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang