8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
5 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 102A Compensation Beach Road, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
603 Bermuda is teen die Dolfynkus in Ballito geleë en is 'n oulike vakansiewoonstel met slaapplek vir 8. Die ideale ligging en baie ruimte verseker 'n bekoorlike en onvergeetlike wegbreek vir alle gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die vierde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die verblyf het 'n omsetter en die ligte, WiFi en TV sal tydens beurtkrag werk.
Die Bermuda-kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe wat met houtskool werk en 'n swembad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elsbeth Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 143
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 102A Compensation Beach Road, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 603 Bermuda het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
102A Compensation Beach Road, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang