62 on Burg
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burgstraat 62, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
62 on Burg is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Wellington. Dit is die perfekte opsie vir gaste wat uit die stad se gedruis wil ontsnap.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers het dubbelbeddens en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n koffiemasjien, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n werkspasie en gratis WiFi.
Buite is daar 'n ruim onderdakstoep met 'n sithoekie, etenstafel, braaigeriewe en 'n swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Antoinette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Burgstraat 62, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink 62 on Burg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burgstraat 62, Wellington, 7655, Wes-Kaap