Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

68 Arum Avenue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arumlaan 68, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Arumlaan 68 is 'n lieflike gesinsvakansiehuis wat ideaal geleë is net 'n blok weg van Long Beach in Kommetjie. Dit is 'n ideale tuiste vir 'n gesinsvakansie of 'n groep branderplankryers aangesien Long Beach bekend is vir branderplankry.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. 'n Stapelbed is beskikbaar in die derde slaapkamer. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die helder en lugtige leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien is ook in die opwaskamer beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste wat hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het 'n gesellige atmosfeer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Vir diegene wat 'n bietjie werk wil kry, is privaat kantoorspasie en gratis WiFi beskikbaar.

Boonop is daar 'n binnebraai-area met nog 'n etenstafel wat 'n ideale plek is vir gaste om gehaltetyd saam te geniet terwyl hulle braai. Die stapeldeure maak oop op 'n lowergroen tuin met 'n vuurput. Vir diegene wat van die strand af terugkeer, is 'n buitestort beskikbaar vir gaste om af te spoel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Arumlaan 68, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arumlaan 68, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA397a0596893c6e8a194c1dacfc58dc46cff93cdd3fffdaef7088328b4082fa23ba223d9bfa43f7f3f25f6300d91dfa58bd1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) 68 Arum Avenue Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.13888 18.32904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang