Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 @ Brainline

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Nico D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Sentraal. Plaas gevoel. Bly lekker. Tweede keer wat ons oornag by 7 @ Brainline. Weereens glad nie teleurgestel nie. Alles skoon en netjies. Het nog daai plaasgevoel al is jy in die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker. Was baie lekker, dankie. Hulle het ons vroeër ontvang aangesien ons op pad troue toe was. Die bed was bietjie hard, maar verder was alles great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Gerieflike rustige oorslaap in Pretoria. Blyplek en tuine was baie netjies, kamer, badkamer & kombuis ruim. Gerieflike groot bed met heerlike vars linne. Enigste voorstel sou wees om 'n spieel in eenheid 5 se kamer te sit naby 'n muurprop vir hare en grimering, asook lugreëling i.p.v. 'n waaier - alhoewel die waaier voldoende was in die aand, was dit bietjie warm gedurende die dag. Lekker stoep buite. Rustige omgewing. Vriendelike hekwagte. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

As jy wil stort, vermy kamer 5. Kamer 5 is groot en ruim, ongelukkig mors die stort baie water, die hele badkamer is vol, fout met die dreinering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beautiful. It is a beautiful venue and units with lovely personnel, highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandie (johanna Maria) B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Stil, netjies en skoon. Regtig alles in die plekkie wat mens sal wil hê. Skoon, netjies en stil. Goeie sekuriteit en baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflik en veilig. Altyd skoon en lekker groot slaapkamer en badkamer (woonstel 1).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita H
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie goeie ligging, en 'n rustige atmosfeer. Het heerlik gebly. Baie netjiese plek met al die geriewe wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anrich J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekke. Dit was bo verwagting. Baie netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune V
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie veilige, skoon netjiese verblyf. Heerlik en gemaklik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Coleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 913
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 913
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veronicastraat 215, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf146e09b70dba05d632cb44b3451c0a9171ab492169d9fe938b1e393a679fd57855e2976f1d5e93b8c8e160be4fbc7702512?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R913 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 215 Veronica Road Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.671679641576 28.237740597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang