Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

7 On Grey Guesthouse

Gastehuis
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2025 tot 30 Sep 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grey-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7 On Grey Guesthouse bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Colesberg in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir oornagverblyf of 'n naweekwegbreek saam met geliefdes.

Verblyf is beskikbaar in 'n eenheid met slaapplek vir 3, 2 eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk en 'n gesinseenheid met slaapplek vir 4. Die eenhede het koningingrootte-beddens en twee van die eenhede het driekwartbeddens. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met of 'n stort of 'n bad en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Kamer 1 het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Kamers 2, 3 en 4 het elk 'n koffiestasie met 'n yskassie en Kamer 5 het 'n kombuis wat 'n enkelplaat-gasstoof het. Elke eenheid het 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Buite elke eenheid is daar privaat braaigeriewe. Die verblyf bied ook 'n groot tuin waar gaste kan ontspan, en veilige parkeerplek. Die verblyf is sentraal geleë en is naby winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Dawid B
Saam met lewensmaat
5.0
'n Plesier om daar te oornag. Vriendelike gasheer. Alles wat benodig is. Ja, ons het lekker gebly. Die tydjie van ons verblyf was net te kort.
Apr 2025
Michael Richard G
Saam met vriende
5.0
Quick, comfortable and convenient. It was great. Everything was clean and very well equipped. And super close to local restaurants as w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Eugene P
Saam met lewensmaat
5.0
Puik waarde vir geld op die lang pad. Ja, dit was lekker by ons bestemming vir die dag.
Mrt 2025
Juliet S
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute waarde vir geld. Baie skoon en netjies. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.
Feb 2025
Elizabeth D
Saam met vriende
5.0
Aanbeveel vir almal. Ja, het alles netjies en rolstoelvriendelik. Sal weer daar bly.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Grey-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink 7 On Grey Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grey-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ab453682d25cda902e9a48f4c68f8d8db81094e9b7a877a094f44d97be6f80e14786112ab7bf67885abdb06fc26092b11d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 7 Grey Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.726254423155 25.094497792784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011