7 On Oakleigh
Beskrywing
Hierdie gerieflike, snoesige ateljeewoonstel is oopplan en het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstofie en oond, mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. En daar is 'n TV met DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Deposito van 50% is betaalbaar met bespreking. Balans betaalbaar met aankoms.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 1 bly gratis.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié lig en lugtige kamer het 'n gemaklike dubbelbed, ’n dagbed geskik vir 'n tiener, 'n kombuisie wat toegerus is vir semi-selfsorg met 'n yskassie, mikrogolfoond, oondjie, ketel en 'n broodrooster. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Deposito van 50% is betaalbaar met bespreking. Balans betaalbaar met aankoms.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 1 bly gratis.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ateljee-eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstofie en oond, mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetkamertafel met 4 stoele. En die leefarea het 'n groot TV met DStv en 'n ekstra dagbed.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Deposito van 50% is betaalbaar met bespreking. Balans betaalbaar met aankoms.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 1 bly gratis.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim, sonnige tuinkothuis het 'n privaat stoep en slaapplek vir 4 gaste. Die aparte slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, 'n dagbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n oopplan-kombuis en snoesige sitkamer. Eersgenoemde het 'n tweeplaatstofie en oond, mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n dagbed.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Deposito van 50% is betaalbaar met bespreking. Balans betaalbaar met aankoms.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 1 bly gratis.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het 2 aparte slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens, 'n sitarea, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, en sy eie ingang. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die ruim badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstofie en oond, mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n slaapbank.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Deposito van 50% is betaalbaar met bespreking. Balans betaalbaar met aankoms.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 1 bly gratis.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oakleigh-laan 7, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang