Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

75 on Milner Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jaco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gerieflik, sentraal en ek sal beslis weer daar gaan bly. Die gastehuis is baie sentraal geleë, en Lizette en haar personeel vriendelik en laat jou sommer tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie, Jaco, vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop jy was darem rustig in Kamer 8.

Ben D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend! Uitstekend! Sal 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie. Hoop julle het die krieket ook darem geniet. Sien weer!

Belinda O
1 nag
5.0
Sep 2024

Puik. Puik diens. Vriendelike mense. Het dit opreg geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie, Belinda. Waardeer die mooi resensie opreg.

Fernando J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Relaxing halfway stop. From reservation up until the moment I left, Lizette was a perfect host catering to all my requirements. The robes in the room were not those super small sizes you regularly find in B&Bs. WiFi was very strong and breakfast was marvelous. There's filtered water on tap in the bedroom for refills before you hit the road again. Don't forget to get a takeaway coffee before you leave after breakfast. See you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Thank you so much for taking the time to write such a nice review, Fernando. Hope to see you soon.

Elaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie gerieflike en vreedsame plek. Goed geleë. Ons het heerlik gebly. Pragtige gastehuis. Goed versorg en onderhou. Alles werk. Vriendelike personeel en lekkerste ontbyte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie. Hoop julle het lekker verder verjaardag gevier.

Rachel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dankie vir netjiese kamer en veral die heerlike ontbyt wat ingesluit is! Dankie vir heerlike kuier en ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie, Rachelle, vir die moeite om 'n resensie te skryf vir ons. Dit word opreg waardeer. Hoop dit het goed gegaan met die rugby.

Magda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was 'n baie goeie ervaring. Die gasvryheid was 'n goeie ervaring. Die geriewe was baie netjies en meer as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie, Magda, vir jou moeite om 'n resensie te skryf. Dit word opreg waardeer.

Clayton E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Tops absoluut uit die boonste rakke. Ek het absoluut lekker gebly. Eintlik kan ek nie onthou wanneer laas ek so lekker verblyf gehad het nie. Absoluut tops, kamers netjies en warm. Alles wat ons nodig gehad het, was tot beskikking. Die ontbyt was van top gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie, Clayton. Waardeer dit baie. Hoop dit het goed gegaan met die rugby.

Janine W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Professional, clean and helpful host! Lizette is a superstar host! So friendly, helpful and nothing is too much trouble. I would highly recommend the accommodation to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Thank you so much, Janine, for taking the time to write a review and for the kind words. Keep well.

Pierre J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Our home away from home. Comfortable rooms and a generous breakfast every morning. Our hostess was very helpful and always available for good advice and information about the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie vir die resensie, Pierre. Ons waardeer dit opreg. Sien julle weer oor 2 jaar.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 75, Memorial-weg Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUCqRaDigIZ5vLWWuAa5vyRpdxLMqEbtQ1Vd4P8AFCGw15hMmzY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 75 Milner Street Memorial Road Area 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.75448 24.76895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang