Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Marine Terraces

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 17, Marine Terraces 8, Umhlanga, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

8 Marine Terraces bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n vakansiewoonstel in ’n veilige kompleks in Umhlanga. Dit is naby die strand, winkels en restaurante.

Die woonstel bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het elk ’n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Een van die slaapkamers het ’n TV met die volle DStv-pakket. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort, sowel as ’n ekstra badkamer met ’n bad.

Die gerieflike leefarea het ’n hoekbank en ’n TV met die volle DStv-pakket. Daar is ’n etenstafel waar gaste saam hul etes kan geniet. Die ten volle toegeruste kombuis het ’n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en skottelgoedwasser.

Die woonstel het lugversorging en daar is ’n groot stoep met ’n tafel en stoele. Dit bied ’n uitsig oor die see. Daar is ’n gasbraai vir privaat gebruik. Alle linne, insluitend bad- en strandhanddoeke, word voorsien.

Die kompleks het ’n gemeenskaplike swembad. Gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marius F
5.0
Als reg. Fantastiese uitsig. Rustig en stil. Netjies en skoon. Naby alles. Vriendelike diens.
Mrt 2024
Shawnae D
Saam met vriende
5.0
It was a good stay, except for one incident. We were accused of having a party, while we were just playing music while braaing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Veruschka G
Saam met vriende
5.0
Excellent. Better than expected, walking distance to Umhlanga rocks (bonus). Will definitely stay here again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Jackie H
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely home away from home. Service was excellent, everything was in order and cleaning lady very helpful. Nice clean flat with everyth...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Emma M
Saam met vriende
4.6
Great accommodation for the Comrades Weekend! A lovely self-catering apartment. Great views and balcony. Comfortable beds and good amen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karyn Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 145

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Marine-rylaan 17, Marine Terraces 8, Umhlanga, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 8 Marine Terraces het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 17, Marine Terraces 8, Umhlanga, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9ab9da565d911e5281e60150c3d6675ca1f31b31091b01002944451056b82d9e1a9f6c5d1b1030dc121b88c64f38f498d66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 17 Marine Drive 8 Marine Terraces 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.731126 31.083814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang