Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 on Harbour

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Suritha F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Fantastiese ligging en vriendelike. Gasvrye ontvangs. Het heerlik ontspan by kaggelvuur. Baie goed ingerig. Met als wat mens nodig kan kry. Gasvrou het baie moeite gedoen. Braaihout vir eerste braai en cappuccino met malvalekkers. Was 'n lekker bederf️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
8 on Harbour
Dankie Suritha vir goeie resensie. Gaste soos julle altyd welkom. Dankie dat julle huis so netjies gelos het. Lorraine. 8 On Harbour

Beverley M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Absolute fantastic, owners is elderly couple and so very friendly and accomodating. Very neat place and value for your money. Besides the rain and we had to stay indoors, we had a blast of a time, even our teenagers enjoyed themselves thorougly. With the indoor braai we had our fire going all the time which we enjoyed. The owners made us feel very welcome and asked us right through our stay and even before we got there if there was anything we needed or any questions to feel free. I would recommend 08 on Habour to everyone and we definitely want to go back there. Thanks owners Lorraine and Dick.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2023

Rustig, goed toegerus en gemaklik. Heerlik gebly. Tannie Lorraine was baie behulpsaam. Ons het heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
8 on Harbour
Dankie Juanita vir goeie resensie! Tannie Lorraine

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Baie lekker ingerigte huis. Lekker visvang dorp - Veilig vir aftrede en genoeg winkels.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Heerlik! Beslis aan te beveel! Ons is baie vriendelik ontvang, en wat 'n verrassing toe ons die huis betree! Dit ruik lekker, is silwerskoon, die beddegoed is van hoogstaande gehalte en dan beskik dit ook nog oor alles wat jy nodig het vir ñ genotvolle vakansie en wat nog. Die eienaars stap beslis die ekstra myl. Ons het heerlik gekuier, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
8 on Harbour
Môre Johan, baie dankie vir julle goeie resensie. Gaste soos julle wat die huis so netjies los, is altyd weer welkom. Hoop ons sien julle gou weer.

Helen O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Aangenaam, gerieflik, voortreflik! Ons was baie vriendelik ontvang en was voorsien van meer as wat ons verwag het. Daar was moeite gedoen om ons so min as moontlik te verontrief gedurende beurtkragtye. Ons sal graag weer daar gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
8 on Harbour
Baie dankie Helen vir goeie resensie dit word waardeer. Dankie ook dat julle die huis so ongelooflik netjies gelos het. Julle altyd weer welkom.

Amanda K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Beste ligging stapafstand see toe. Sal definitief aanbeveel. Lorraine en Dick sorg dat hul gaste gerieflik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
8 on Harbour
Dankie Amanda vir julle goeie resensie. Ons waardeer dit. Julle baie welkom weer te km. Dankie dat die huis do netjies gelos is.

John M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Goed toegeruste verblyf, lekker gasheer & gasvrou. Sorgelose verblyf. Verblyf is baie netjies, alles was voorsien, selfs hout, vuuraanstekers asook vuurhoutjies en steenkool. Eienaars is gasvry en behulpsaam. Ek was drie maal verwelkom, Dinsdag, Vrydag-oggend asook Vrydag-namiddag. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
8 on Harbour
Baie dankie John, vir goeie resensie. Gaste soos julle is altyd weer welkom. Die huis was baie baie netjies. Dit word waardeer. Lorraine

Reagan R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2022

Dit was baie, baie lekker gewees. Die persone het ons goed ontvang en die plek is baie nice en sal beslis weer daar in book. Die omgewing is baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
8 on Harbour
Môre Reagan. Dankie vir jou resensie ook dat julle huis netjies gelos het. Lorraine 8 on harbour.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 139

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harbour-weg 8, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b41b8ffcdacd037e957d8201894063b5465d04bb2171cb7359719f9d6e78ed7a69e6f83cfbbf70bf185c79abe0b6f0628ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 8 Harbour Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.802170795374 20.056560615904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang