Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Sandpiper

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir 8 Sandpiper
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hilary M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary M

At home at 8 Sandpiper.

We had a wonderful stay, perfect accommodation and location. We felt very at home, relaxed and comfortable. A very special spot.

Desire M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire M

Dit was fantasties.

Liesl, julle plek is fantasties. Daar was alles wat ons benodig gehad het. Ons was by die see en riviere. Ek beveel julle plek aan vir almal wat groot families het en kinders van alle ouderdomme. Dit was die beste vakansie ooit.

Marina F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F

Kersfees om te onthou.

Ek verstaan waarom die plek 'n voorkeurvennoot is! Niks is te veel moeite nie. My dogter en haar vriendinnetjie wou 'n kamer bo hê, maar was nie gemaklik om 'n dubbelbed te deel nie. Liesl was bereid om 'n ekstra bed in een van die kamers te sit. Ek was aangenaam verras dat byna alles voorsien is, swemhanddoeke, boogie boards, bordspeletjies, leesboeke, basiese kruideniersware soos koffie, suiker, blatjang. Ag man, dis sommer soos jou eie vakansie huis!

Charmaine E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine E

Superb.

The accommodation is perfectly located on the beach and in the middle of the island between two rivers. I definitely will take the opportunity to book the house again.

Peter M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M

Awesome.

Great place, great location!

Feerowza M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Feerowza M

Very neat and child friendly. Enjoyed every minute of our stay.

The host is really friendly and accommodating. Everything in the house is well organized.

Lynette P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P

Soveel om te geniet, op 'n bondel of alleen, van die oudste tot die jongste.

Almal het tuis gevoel. Everything about this house is generous, from the spacious design and the ample supply of stuff, to the welcoming and user-friendly policy. Wonderful communal spaces, yet plenty of scope for privacy and isolation. Location could not be better. For some of us this was a return visit, and the kids still think it is heaven.

Annemie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie S

Netjies, gerieflik, ruim.

Groot genoeg vir groot gesin om gemaklik saam vakansie te hou. Oulike geriewe. Het als gehad wat ons nodig het. Vriendelik en behulpsaam.

Hilary M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary M

Refreshing home away from home.

A beautiful house with plenty of space for everyone. Everything we needed was there, and the location is perfection. We can't wait to come again and recommend to family and friends.

Kate M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate M

8 Sandpiper for the win!

After a very stressful year we were so fortunate to come across this gem. The cottage was clean, organised and had all the necessities that we needed. The owners really had thought of everything right down to double adapters and even load shedding lamps. We had such a lovely stay and will definitely be back. If you are looking for a relaxing holiday right on the beach, 8 Sandpiper is the place to stay.

Aaron J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aaron J

Goeie ronte gholf op Visrivier. Lekker gebraai met goeie geselskap.

Skoon en netjiese verblyf. Alles wat jy benodig weg van jou eie huis is tot jou beskikking. Genoeg bewweg ruimte en slaap plek. DStv vir al jou TV-kanale. Mooi oop strand omtrent 100 meter van huis af. Ideaal vishengel en ander watersport.

Kallie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie B

It was absolutely fantastic!

It is clean and we got every thing we needed.

Robin B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin B

Fantastic unwind on the beach.

Lovely house with plenty of space right on the beach.

Pierre H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre H

The house has a great view from upstairs and was very comfortable to stay in.

Really enjoyed our stay. Has all the necessities for a weekend away.

Sollie F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sollie F

Ongelooflik, uitstekend, pragtig, rustig, spesiaal, die beste familievakansie ooit.

Vir ons as families was hierdie die beste vakansie wat ons beleef het. Vir ons kleinkinders en vir onsself was daar meer as genoeg aksie, rus en vreedsaamheid. Wens hierdie was my huis, so spesiaal. Vir Liesl baie dankie dat ons hierdie spesiale plekkie van julle kon deel. Vir Tom, 'n groot dankie vir al die hulp met die aflaai en dat jy ons elke dag besoek het om seker te maak alles is reg en funksioneer. Verlange vreeslik, al is ons net 'n paar dae terug!

Ruby B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby B

Soveel aandag aan detail. Fantastiese ligging by 'n ongerepte strandoord.

Daar is alles wat vakansiegangers dalk sal benodig. Selfs boeke vir kleuters. Die huisuitleg is lieflik, die linne goeie kwaliteit, die dekor deurgaans pragtig.

Ettuan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettuan V

Gaan weer en weer.

Ek kan hierdie plek aanbeveel vir enige iemand. Dit bied werklik alles wat jy nodig het. Well done.

Carolyn G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn G

Perfect unit for a family reunion.

We were pleasantly surprised at the comprehensively equipped kitchen, which is a rare find in holiday homes. The unit is perfectly furnished for the location and type of holiday in this area. Beds are all very comfortable, and the downstairs bedroom is a win for infirm guests. Tom was very friendly and helpful, as well as Liesel (the owner) making sure everything was in perfect working order. Thank you for a wonderful stress free weekend with our family.

Sadia B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadia B

Uitmuntende verblyf teen die see.

Hierdie huis sal ek ten sterkste aanbeveel. Ons geniet altyd die Paastyd saam met ons kinders en kleinkinders. Ons was 6 volwassenes en 4 kinders en daar was nooit 'n tekort aan ruimte vir almal nie. Die kamers met hul badkamers vir elke gesin was so gerieflik. Die heerlike braai en kuierplek het vir heerlike aande om die braaivleisvuur gesorg en ons kon heerlik speletjies speel op die lieflike grasperk. Die strand en see was reg by ons en met die sekuriteit wat gereeld 'n draai maak het ons geen oomblik onveilig gevoel nie. Die opsigter, Tom is baie behulpsaam en die eienares baie vriendelik en tegemoetkomend. Baie dankie vir uitstekende geriewe.

Marzanne H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne H

Was ongelooflike verblyf met keurige meubels en asemrowende see uitsig!

Pragtige verblyf met asemrowende see-uitsig. Die woonstel is keurig gemeubileer met gemaklike beddens en meubels. Sal definitief weer daar gaan bly en sal almal daar heen aanbeveel.

Sonja B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja B

Ruim strandhuis, reg op die strand.

8 Sandpiper is 'n baie lekker vakansiehuis. Dit is ruim met oorgenoeg plek vir almal. Ons was 5 volwassenes en 2 kinders en niemand het gevoel iemand is in hul spasie nie. Die beddegoed en handdoeke is goeie kwaliteit en al die ekstras (skoonmaakmiddels, seep, haardroër, muskietweerder ens.) word voorsien. Daar is twee strandmere binne 100 m van die huis en die see reg voor. Die opsigter was baie vinnig en behulpsaam met als. Die huis is wel nie goedkoop nie, maar as spasie vir jou belangrik is, of jul 'n groot groep mense is, sal die huis baie goed werk.

Hester M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hester M

Baie lekker gebly, maar sonder internet of TV, en ons het 'n braai gereël om rugby te kyk.

Tom (omsiener) het vir Liesel gesê die DStv is reg terwyl dit nie was nie. Behalwe hiervoor het ons baie lekker gebly. Dankie.

Marlise L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise L

Fantastic unit, would love to go back.

The location is great.

Gerhard S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Baie lekker.

Baie tevrede, sal definitief weer gaan.

Ansie H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie H

Huis is nie die geld werd nie maar ligging is uitstekend.

Die huis het geen DStv gehad die eerste aand nie. Na vele oproepe na die eienaar het hulle ons aangeskakel. Daar is geen foonsein by die huis nie en WiFi is baie swak. Vanaf Vrydagaand tot Saterdagoggend was daar geen elektrisiteit nie, ook geen kragopwekker op die perseel nie. Dus ook geen WiFi of enige foondiens nie. Kombuis, sitkamer en eetkamer was netjies asook die kamers. Die badkamers is in slegte kondisie weens geen onderhoud op die huis nie. Teen R2500 'n nag het ons 'n plek in beter kondisie verwag. Ligging van die huis is fantasties. Ons sal beslis weer hierdie area besoek maar nie hierdie huis nie.

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island-weg 557, Sandpiper 8, Seafield, 6172, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMoCApLdtWhabW983eQJ0VEpRYIwXLCRnhSbMaGuQ39E0F6MKLq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 25 5 1 5 557 Island Road 8 Sandpiper 6172 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.539804 27.046479
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang