80 Surf Bay Sands
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Cowrie- en Marinerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dié selfsorgwoonstel is op die grondverdieping geleë en is stapafstand vanaf die hoofstrand, en minder as 5 km van die Shelley Beach-sentrum af.
Die eenheid het 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, en daar is nog 'n dubbelbed op die toegeboude stoepie. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 2 badkamers, die 1 het 'n bad, toilet en wasbak en die ander het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is ten volle toegerus met stoof, mikrogolfoond en 'n yskas. DStv is beskikbaar.
Voor die woonstel is onderdakparkeerplek wat baie gerieflik is vir paartjies met klein kinders en bejaarde gaste.
The Surf Bay Sands-kompleks het 2 swembaddens, 'n trampolien, 'n speelgrond, 'n putt-putt-baan, 'n tennisbaan en 'n muurbalbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Hoek van Cowrie- en Marinerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 80 Surf Bay Sands het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Shelly Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Cowrie- en Marinerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang