Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

81 On Groenewoud

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Phillippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir 81 On Groenewoud
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jordy I - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jordy I

Very enjoyable, I would highly recommend the guesthouse.

I had a pleasant stay at the guest house. It was clean, spacious and very comfortable. Good neighbourhood, not too busy or loud.

Renette H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette H

Dit was baie lekker net die reën het my beperk.

Ek het baie lekker gebly, was baie sentraal geleë. Winkels was naby, so ook die skole wat ek besoek het.

Johan G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Skitterend.

Perfek geleë. Baie skoon en netjies.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Nicole E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole E

Kort kuier in die Kaap saam met die familie.

Absoluut stunning, waarde vir geld, goeie ligging, puik kliëntediens, baie netjies en veilig. Ons sal beslis weer terugkom.

Cindy V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V

Dit was sentraal en het aan al ons behoeftes voorsien.

Dit was aangenaam en sal vir seker weer van die dienste gebruik maak.

Hannelie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie L

Baie lekker gebly, baie dankie.

Prakties en gerieflik.

Rina K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina K

Was baie aangenaam, mens soek net veiligheid vir jou motor en 'n goeie slaapplek.

Ek kan net een groot aanbeveling maak. Die gebrek aan 'n deur by die badkamer, maak nogal 'n verskil aan 'n tiener se privaatheid, eintlik enige iemand se privaatheid.

Corlia Koorsen K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia Koorsen K

Privaat, netjies, stil omgewing, motor is veilig agter hek.

Ons het so lekker gebly, die gasheer en vrou het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te hou, maar het nog steeds in die proses ons privaatheid gerespekteer. Ek beveel die plek hoogs aan. Dit was pynlik netjies en skoon en alle geriewe was daar aan ons beskikbaar gestel.

Mara S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S

Puik.

Akkommodasie was lieflik. Skoon, goed toegerus en die gasheer het super kliëntediens gelewer. Sal net voorstel dat die stortkop vervang word.

81 On Groenewoud se terugvoer

Hi Mara, dankie dat jy ons gekies het vir jou verblyf! Ek vra graag om verskoning oor die stort kop - ons sal dadelik aandag daaraan gee. Sien uit daarna om jou weer te verwelkom!

81 On Groenewoud
Mard N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mard N

Wonderlik.

Pragtige woonstel, netjies, skoon en alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek.

Tommy P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy P

Great place to stay.

Thank you very much for the communication and the ease to book in and out. Will definitely stay there again.

Johannes M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M

Very happy.

Very happy, this was worth it.

Sophia D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia D

Uitstekend en goeie waarde vir geld.

Kan beslis aanbeveel, die plekkie is goed toegerus, baie skoon en netjies. Die ligging is puik naby winkelsentrums, maar tog ook geleë in 'n stil en rustige area en motor was veilig geparkeer binne erf en onder afdak. Baie dankie nogmaals ons sal beslis weer kom!

Cebisa M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cebisa M

It was fabulous and most of all very much safe.

It's a home away from home.

Megan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M

Very quiet and relaxing. Easy and convenient check-in.

The apartment was spotless and felt like a home away from home.

Zelmare V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelmare V

Vir die doel van ons besoek het ons alles gehad wat 'n mens nodig het.

Vir die doeleinde van ons besoek (‘n troue) het ons lekker gebly. Die plek is netjies en goed toegerus. Ons was 3 volwassenes (my ma was saam), wat ongemaklik was vir ons almal te oorweeg die badkamer wat en suite is, en geen deur oop het nie.

Megan P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Megan P

Ek het baie lekker gebly!

Baie netjies, met alles wat mens nodig het!

Gwynneth M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gwynneth M

Die plek was baie mooi ingerig en die eienaars was baie behulpsaam.

Die plek is mooi, naby winkels en baie rustig. Al iets wat bietjie ongemaklik was, was die feit dat die badkamer nie 'n deur het nie en dit maak dit moeilik in terme van privaatheid. Anders as dit het die plek alles gehad wat jy kan benodig om te kook en rustig te verkeer. Baie dankie vir die vriendelike diens.

Mariana L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana L

Eienaars baie gasvry. Plek is baie mooi en netjies.

Het aan verwagtinge voldoen. Baie netjies en gerieflik. Modern.

Clive M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Clive M

Great stay with great hospitality.

The shower head needs fixing as the wall bracket is broken.

81 On Groenewoud se terugvoer

Hi Clive. Thank you for your review. We will sort out the shower head immediately, thank you for letting us know.

81 On Groenewoud
Karien H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien H

Baie veilig.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenewoudstraat 81, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e713849f634a2c456eef7dc58e78665e5bb320858edc1be0e617fe4ac8036789a6023f9a491d89d8b8ef67628eaf6f8026?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 81 Groenewoud Street Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.8988434 18.6886835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang