Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

83 on Robertson

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir 83 on Robertson
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Heloise L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise L

Home away from home. Tannie Betsie and Oom Ferdie were just awesome, will 83 on Rob.

Home away from home. Tannie Betsie and Oom Ferdie were just awesome, will recommend 83 on Robertson.

Marius S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Wonderlik.

Betsie en Ferdi was van begin tot einde wonderlik!

83 on Robertson se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, waardeer dit opreg.

83 on Robertson
Reinet G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet G

Fantasties!

Skoon. Jy voel tuis of jy by jou eie woning is. Die mense is hartsmense.

83 on Robertson se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi boodskap, julle was voorwaar ook model gaste wat familie geraak het.

83 on Robertson
Leon S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Pragtige woonplek in pragtige dorp.

Die woonplek is baie ruim en goed togerus, en alles was skoon en netjies.

83 on Robertson se terugvoer

Goeiedag Leon

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg en hoop om julle binnekort weer te sien.

Vriendelike groete.

Ferdi en Betsie

83 on Robertson
Shanda H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shanda H

We had a very relaxing, quiet and enjoyable stay.

The hosts were very friendly and accommodating. The place was very clean and we had everything we needed. The beds are comfortable and the rooms are a nice size.

83 on Robertson se terugvoer

Thank you for the kind words on you review Shanda, you were also model guests and we would like to welcome you here again.

83 on Robertson
Gerbar S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerbar S

Vriendelikke ontvangs, netjies, privaat,.

Baie netjiese eenheid met groot oop leefarea wat baie lekker is met vriende of familie met 'n mooi uitsig op die berge en lande. Sal enige tyd teruggaan.

83 on Robertson se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap, julle was model gaste en ons hoop om julle gou weer te ontvang.

83 on Robertson
Benjamin K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin K

Rustigheid, pragtig, netjies en stylvol.

Pragtige plek vir 'n gesin, die uitsig is besonders mooi. Die binnebraai was pa se hoogtepunt.

83 on Robertson se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige boodskap, julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle binnekort weer te ontvang!

83 on Robertson
Andre O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Pragtig.

Baie vriendelike eienaars. Die huis is volledig en pragtig.

83 on Robertson se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap, julle was ook model gaste.

Sien julle gou weer!

83 on Robertson
Wilmarie M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie M

5-ster verblyf.

Absoluut alles. Daar was tot 'n cake lifter toe ek een wou gebruik. Gasvrye gasheer en -vrou. Skoon en netjiese plek. Badkamers fantasties. Binnebraai heerlik vir braai-atmosfeer en hitte in winter. My ma in 'n rolstoel kon oral beweeg. DStv op die grootskerm-TV was 'n bonus. Sal beslis weer bespreek. Stil en heerlike plek om te rus.

83 on Robertson se terugvoer

Goeiemore Wilmarie

Baie dankie vir die mooi resensie, dit was net 'n plesier om julle as gaste te he en ons sien uit om julle weer hier te ontvang. Geseende dag vir julle.

83 on Robertson
Jacqueline T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline T

Geniet die lewe.

Kuier met best friends in 'n pragtige plek. Dit was breathtaking. Dankie julle. Enjoy life while you're breathing.

83 on Robertson se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ons is baie bly julle het dit geniet.

83 on Robertson
Agnes B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes B

Just what we needed!

Since we have such demanding jobs and lifestyles we needed a place to just unwind, this was it! Not sorry for one moment that we chose your place Betsie! We will definitely recommend and return as well.

Suzelle O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzelle O

Verskriklike aangename, gasvrye mense.

Het heerlik gebly en sal beslis weer daar wil bly in die toekoms.

83 on Robertson se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, waardeer dit regtig en hoop om julle weer as gaste te ontvang.

83 on Robertson
Danie O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O

Vriendelike gasvrou en gasheer.

Ons het baie lekker vakansiegehou. Dit is regtig 'n baie aangename plekkie.

83 on Robertson se terugvoer

Goeiedag Danie,

Baie dankie vir jul boodskap. Ons waardeer dit en hoop om julle gou weer hier te sien.
Mooi dag vir julle almal.

Betsie

83 on Robertson
Cheryl P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl P

Absoluut wonderlik!

Ons het so lekker gebly. Die eienaars is baie gasvry en vriendelik. Die plek is skoon en modern en het gevoel soos ons tweede huis.

83 on Robertson se terugvoer

Goeiedag Cheryl,
Dit was heerlik om julle as gaste te he. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Ferdi & Betsie

83 on Robertson
Martiens J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martiens J

Baie netjies en ruim, waarde vir geld.

Persoonlike gevoel daar kort net 'n motorhuis vir gaste om hulle voertuig te kan parkeer dis my gevoel, dalk sien ander mense dit anders, maar netjies en skoon. Nabygeleë aan restaurante, winkels en vulstasie, apteek en see.

Dan D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan D

A lovely home away from home.

The accommodation was perfect for a couple with young children. The location was so convenient to visit Oudtshoorn, George and Mossel Bay. The host and hostess were friendly and welcoming and made us feel right at home. Thank you for a lovely long weekend.

83 on Robertson se terugvoer

Thanks so much for the great review, it was just a pleasure having you here.
We hope to see you again soon.

83 on Robertson
Christo L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L

Puik, puik, puik.

Ons is so vriendelik ontvang. Dit is 'n pragtige woning en die mense is wonderlik en vriendelik. Baie dankie vir jul gasvryheid.

83 on Robertson se terugvoer

Baie dankie Christo, dit was net 'n plesier om jou en jou oulike gesin hier as gaste te huisves. Ons hoop om jul gou weer te sien.

83 on Robertson
Arie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie V

'n Wonderlike, rustige verblyf.

Dit was nou 'n baie lekker paar dae hier gewees. Ferdi en Betsie het ons dadelik tuis laat voel. Die hele eenheid, dit is 2 slaapkamers en leefarea, spreek van styl en alles is baie gerieflik, netjies en skoon. Alles wat nodig is, is daar en nog baie meer. Ons sal beslis weer van hierdie plek gebruik maak.

83 on Robertson se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie, ons waardeer dit opreg!

83 on Robertson
Aishwarya B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aishwarya B

Gemaklik, vriendelik en wonderlik.

Die eienaars was baie behulpsaam en het ons baie tuis laat voel.

Louisa V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa V

Netjies, skoon, nuut en sakpasverblyf sonder fieterjasies.

Ons is gul ontvang by hierdie mooi smaakvolle tweeslaapkamer met en suite-badkamers. Alles was so mooi, skoon en netjies en georden. Betsie en haar man het beslis hul vinger op die pols. Beslis gaan ons weer hier tuisgaan. Die eienaars is raakvat mense en het 'n groot liefde vir praktiese en eenvoudige maar stylvolle uitleg. Baie dankie aan Betsie en Ferdi.

83 on Robertson se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te huisves.

83 on Robertson
Elize N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize N

Value for money!

Betsie is one of the most friendly persons I ever met and will recommend the whole world to book in at her place - value for money indeed. The place was clean and safe, not only for the adults but also for the children. We could relax in front of the TV and use the WiFi and the room was big and comfortable. Betsie and her husband are like family to us. We will definitely book again!

83 on Robertson se terugvoer

Thanks so much for the great review, it was just a pleasure having you here. We hope to see you soon again 😁

83 on Robertson
Graham D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham D

Briljant!

'n Rustiger, 5-ster-akkommodasie teen 'n belaglike prys sal jy werklik nêrens kry. Ferdie en Betsie is ware gashere en ek sal hul akkommodasie vir enige Staatshoof aanbeveel.

83 on Robertson se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Graham. Ons hoop om julle gou weer te sien.

83 on Robertson
Zandri P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri P

Bekostigbaar en baie netjies.

Baie dankie aan Tannie Betsie en Oom Ferdi wat ons verblyf besonders gemaak het. Die eenheid is splinternuut, netjies en prakties. Die linne en handdoeke is goeie kwaliteit. Die kombuistoerusting is modern en nuut. Die eenheid is ook baie privaat en veilig. Bespreek gerus jou verblyf hier.

83 on Robertson se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe gradering Zandri, dit is was net 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

83 on Robertson
Peet K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet K

Absoluut fantasties.

Netjies goedbeplande eenheid met mooi uitsig, veral soggens met wonderlike eienaars.

83 on Robertson se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoering. Ons sien uit daarna om jul weer hier te ontvang.

83 on Robertson
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertsonlaan 83, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeSkTpzIOTr6MnWRlMxOGjH1GpjGiQqCyRHbPRFRfLHvSxPPyUG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 83 Robertson Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.07306 22.16467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang