Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

84 on 4th Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Zorana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 17 resensies vir 84 on 4th Guest House
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Carole Z - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carole Z

Excellent.

Friendly people, clean accommodation in Melville.

Gugu L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gugu L

It was neat and tidy. The keeper made sure that our needs were attended to. Overall great overnight stay.

The Wi-Fi wasn't working in our room and they moved us to a bigger space which we loved. The guy at reception was friendly and accommodating. We enjoyed the in-house breakfast option.

Outien R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Outien R

Baie cool.

Personeel was baie professioneel en vriendelik. Die sjef was wow!

George B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
George B

Kamer lyk nie soos foto's nie. Geen teëls op vloere en badkamermuur nie. Verf dop af. Vensters vuil. Houtvensterrame verrot. Mini yskas staan op vloer, te laag. Geen mikrogolfoond soos op advertensie nie.

Algehele verval. Sal nooit weer daar oorslaap nie. Advertensiefoto's misleidend. Ook geen elektriese kombers nie. Geen melk en koffie nie.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Martin J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Martin J

Gemengde gevoelens.

Ons het lekker gebly behalwe vir 'n paar goed wat ons gepla het. 1. Wanneer iemand vir my sê om iets by 'n Gastehuis te betaal en beveel kontant aan, is ek dadelik skepties. Na ons ontbyt, wou ek met my kaart betaal nadat die kaartmasjien op hul tafel in 'n werkende toestand gelê het, het die personeel het aangedring op kontant. 2. Ons het vooraf gereël vir vervoer na Ellispark en sou ons R450 gekos het. Op die ou einde moes ons R1100 betaal, omrede verskeie verskonings. Ek is ook nie onder 'n hoender uitgebroei nie. 3. Braaifasiliteite behoort aan sekere standaarde te voldoen. 'n Weber wat in die hoek van die courtyard staan, met 'n vuil rooster op, is nie juis my tipe gunsteling braaigeriewe nie. Ek is toe Cheers toe om 'n toeknyprooster te gaan koop en moes toe uitvind dat daar nie juis sitplek is by die braaiplek nie. Ek is toe met my vleis terug huistoe. Ligging ens. was nie sleg nie, en overall was ons verblyf nie sleg nie.

Belinda F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda F

Rooms are neat but we experienced lots of noise during our stay.

The rooms was nice and neat. We were just disappointed in all the noise at the guest house. I understand maintenance needs to be done, but maybe next time schedule it while you dont have guests. There were chain-saws cutting for hours outside our window and people walking on the rooms roof making lost of noise. A car parked in front of the guest house alarm went off all night. We also only received our clean towels @ 9pm. Other then the noise, the place was neat and tidy.

Andre R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre R

Netjies, maar gebou het onderhoud nodig, straat was raserig.

Sien sterre.

Eve D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eve D

Not what I expected.

I was disappointed as this was not quite what I was expecting. Staff were friendly. I rate a place by whether I would stay there again and that would be no.

Marize P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marize P

Baie vriendelike personeel en gesellige plek met lieflike ontbyt.

Sien sterre.

Zelri-louise S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelri-louise S

Goed geleë met baie sjarme.

Die gastehuis is pragtig versier met oud en nuut. Dit is in die hart van Mellville met fantastiese restaurante soos Love Me So net 'n kort stappie weg. In die aande is Mootee bar 'n belewenis, maar daar is nog veel meer om van te kies. 27 Boxes is 'n moet-sien met al die mooi winkeltjies en die tuin agter die gebou. Ons ontbyt was uitstekend (full breakfast) en ons het veilige parkering gehad vir die kar.

Rudi L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Rudi L

Ongelooflik vuil en gebreek.

Ek was baie teleurgesteld, aangesien ek al in die verlede hier gebly het. Die kamer was ongelooflik vuil, ek kon nie van die bed na die badkamer met my kaalvoete loop, sonder om my voete daarna te was nie. Die handdoeke en bedlinne was geskeur en het gate ingehad. Die ligte het nie gewerk nie en oral was daar klein goedjies wat stukkend was. Daar was 'n algehele "ons gee nie meer om nie" gevoel. Ek het vir die opsigter gewys hoe vuil dit was, ek het vanaf die bed na die badkamer geloop, en toe my voete met 'n handdoek afgevee, die handdoek was swart en vol aaklikge vuil wolle. Dit is regtig onaanvaarbaar, veral vir die prys wat ek betaal om seker te maak en kry netheid en omgee.

Rudi L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L

Ongelooflik vriendelik, behulpsaam en 'n wonderlike ondervinding.

Ek reis baie vir werk en bly weekliks by verskeie gastehuise, 84 on 4th is een van die bestes waarby ek in jare gebly het. Die hulpvaardigheid van die personeel het my verstom, die kamers is ruim, gesellig, skoon en gemaklik. Die badkamer was 'n plesier. Dankie vir so 'n ondervinding na 'n harde, moeilike dag!

Bianca J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca J

Heerlike verblyf met uiters vriendelike diens.

Die verblyf by hierdie instansie was heerlik en die diens was uiters vriendelik. Die plekkie is baie goed geleë en was naby aan alles! Ons dogtertjie van 2,5 was saam en sy is ook so ver as moontlik geakkommodeer. Sal beslis weer daar oorbly!

Marian T - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marian T

Aangenaam.

Goed vir iemand wat sonder 'n motor reis.

Herculine A - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herculine A

Lekker!

Baie lekker plek met great ontbyt ook nog. Vriendelike, behulpsame mense.

Ellen R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen R

Lieflik en sentraal geleë, kan stap na enige van Melville se restaurante/kuierplekke.

Skoon en netjiese kamer met goeie linne en 'n lekker stort. Die veermatras kan dalk 'n plank onder kry sodat dit nie induik nie. Twee bedliggies is noodsaaklik en die spieëls is bietjie laag vir langerige (1,74 m) persone. Ontbyt was baie goed. Tandem-parkering binne die perseel is nie ideaal nie. Andersins was dit aangenaam.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4de Laan 84, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7429d5f20957dcd7ec9b022a9d1a26341d643031f90c6cf739f1e46619a60bb708818fd10c929d62ef7004c96c5fd9ff3f99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 17 5 1 4 84 4th Avenue Melville 2092 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.175879128989 28.009276868717
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang