Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

854 @ Speek

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2025 tot 17 Apr 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 854 Speek Straat, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
  • Vanaf R1 250 R1 063 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

854 @ Speek is 'n bekoorlike woonstel in die Wapadrand Security Estate in Pretoria-Oos. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby winkelsentrums, mediese sentrums en hospitale. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir sake- of ontspanningsreisigers wat op soek is na oornagverblyf.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is lugversorging in die slaapkamer en sitarea.

Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n lessenaar en 'n TV met Netflix, Amazon Prime en Showmax.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar. Daar is 'n privaat tuin met sitplek, asook braaigeriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hugo V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, netjies, veilig en het alles beskikbaar. Baie netjiese plek, het baie lekker gebly en reeds geboek vir 'n volgende keer.
Mrt 2025
Ingrid D
Saam met lewensmaat
5.0
Alles en meer vir 'n Airbnb. Perfek. Mooiste plek. So netjies en baie goed toegerus. Veral die kombuis was meer as perfek. Studeerplekkie was 'n bonus...
Sien meer
Feb 2025
Amanda R
Saam met lewensmaat
5.0
Goed ingerig. Skoon en netjies. Sien sterre.
Sep 2024
Margaret S
5.0
Perfect. The service exceeded my expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Rene V
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflike waarde vir geld. Top gasheer en fantastiese plek. Netjiese plek met genoeg spasie. Sal gemaklik 'n week daar kan oorbly. Geriewe is fanta...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Racharld Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 854 Speek Straat, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
  • Gaste dink 854 @ Speek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 854 Speek Straat, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4632d0f02c6b13b739513db3360aaedc13f9b006223b30ea6aebc3d8813b5ace4c3f60e6c934ca25983c0018810be684675?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 854 Speek Street Wapadrand 0050 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.775542230683 28.338130853967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011