Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Annali B
1 nag
5.0
Des 2025

Gerieflik, skoon, mooi erfenishuis, wonderlike gashere en oulike Cloë. Hierdie was werklik 'n ongelooflike positiewe ervaring. Die gasvrou was baie goed vir ons en vriendelik en sorgsaam. Die verblyf was besonders in die lieflike erfenishuis en ons honde was welkom. Die huis is goed toegerus. Dit was net eenvoudig baie lekker om daar te bly. Naskrif: die eienaars sien om na 'n slim Labrador wat erg verwaarloos en aangerand was. Sy is gevolglik blind. Dit was so mooi om te sien hoe wonderlik na Cloë omsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig en stil. Wat 'n lieflike verblyf, sal dit definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agnes F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie lekker. Dis vreeslik mooi, vriendelike ontvangs, netjies, ek love die ou gevoel van die huis. Sal dit met die grootste liefde aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen S
1 nag
4.6
Jan 2026

Comfortable, clean and welcoming. After a long road trip, this stay was exactly what we needed. Ingrid was incredibly friendly and welcoming, which immediately made us feel at ease. The home was spotless, the linen was comfortable, and the fluffy towels and hot showers were absolute bliss after a tiring journey. A perfect overnight stop — we would happily stay again and highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik gerus en geslaap in 'n veilige, skoon omgewing. Ons het heerlik gebly by 86 on Jubilee - Ingrid is 'n uitstekende gasvrou en het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Home away from home! Wat 'n heerlike plekkie om te bly, dit is heerlik ruim en die kamers is baie mooi. Voor- en agterstoepie was 'n lekker kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Perfect hostess, house was well equipped catering for all our needs. Ingrid was the perfect hostess. White linen is the first item I look for when making a booking. 86 on Jubilee made provision for all our needs, love the atmosphere and decor, even the books. Even our Jack Russell had a great time. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

86 on Jubilee het alles gehad wat ons nodig gehad het en meer. Was heerlik. Die eenheid was baie skoon. Ligging baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Puik verblyf. Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig en stil. Akkommodasie is ruim en gerieflik, met 'n bad in die badkamer. Dis in 'n ou gevestigde area met soortgelyke plantegroei en bome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

86 Jubilee Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c6f9f0ed229a9d1bc2e2d778e48075108657c33ceb738c5c4c0f45c0d3a1c67d152cdab776444cce25af1e9d2987fe87e0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 120 5 1 5 86 Jubilee Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.589008164818 22.211796306993
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang