Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

89 Chaka's Cove

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Naeem A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Lovely place to stay. The place is really nice. Would appreciate some curtains or privacy in the lounge and some air circulation so that the bedroom air conditioning can affect the lounge as it gets quite hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Lovely unit and not far from the beach, restaurants and pub. Thank goodness for the aircon, which was a deal breaker when choosing accommodation, as it was very hot. Small but cosy. Enough for 2 people and ideally located with access to the beach across the road. Kept us fit the up and down trek.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Baie gemaklike, toegeruste eenheid. Baie netjiese skoon eenheid. Goed toegerus. 10/10, ons het geen beurtkrag gehad nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Truise P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Netjiese plek. Baie mooi uitsig en stapafstand van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Die eenheid was baie lekker om in te bly, en goed geleë. Eenheid was gemaklik en het goeie internetspoed. Dit is baie naby geleë om mooi eetplekke en die Shaka's Rock getypoel te besoek. Ek sal dit aanbeveel enige tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imke G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Gerieflik, alles wat jy nodig het vir 2 mense. Die plekkie is netjies en modern. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
89 Chaka's Cove
Baie dankie vir julle terugvoer. Hoop om julle weer in Ballito te he.

Ben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Fantasties, netjies, skoon naby swemstrand. Was wonderik sal beslis Chaka 's Cove 89 aanbeveel ruim en modern naby of loopafstand na strand en 3 oulike restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofweg 12, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb493ec8fb4e2b6d90399c39aa193a9b3d12a95f83c89e38281726a8b092e036563b8f5bd60b2a9a3a8b027b5cf9a0bd3d6fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 12 Main Road Shaka's Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -29.51682377513 31.228561661377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang