4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 52 Lagoon Drive, 9 Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
9 Bronze Bay bied selfsorgverblyf in 'n 'n woonstel wat smaakvol versier is en op die seefront van Umhlanga geleë is. Hier het gaste maklike toegang tot die strand, winkels en restaurante in die area.
Die woonstel het lugversorging en is geskik vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed vir kinders. Die een badkamer het 'n stort en die ander 'n bad met 'n wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het 'n balkon met buitemeubels en 'n uitsig oor die strand. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Die woonstel is ideaal vir 'n jong gesin van 2 volwassenes en 2 kinders of paartjies.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 177
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 52 Lagoon Drive, 9 Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 9 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Lagoon Drive, 9 Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang