Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 La Toinette

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Izak B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2024

Asemrowende uitsig! Niks lekkerder as om in die oggend op die see te kan uitkyk vanaf jou stoep. Was ons beste vakansie nog.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thiloshnee G
Kort verblyf
4.4
Sep 2024

Amazing beachfront holiday. The stay was lovely, views were amazing, and close proximity to shops and restaurants. The only negative thing was the ants and cockroaches that need to be looked at. Also, the fridge was a problem; it was leaking the whole stay. I think some of the locks and gates need to be changed as they are rusted. Some chairs on the balcony would have been nice. But overall, the stay was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

This was our first stay at #9 and won't be our last. We are so happy we found this gem. We are already looking to book for next year. We had it all: beach at our doorstep, shops are close, lovely interior. We were allowed to take our small fur child with prior arrangement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Constance C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2025

Die kuier was baie lekker. Die eenheid is gerieflik, maar kort herstelwerk aan slotte en deure. Baie geroes en dit was elke dag 'n gesukkel om voordeur slotte oop te maak. Ons het opgelet dat die skoonmaker dieselfde bak water gebruik om lappe uit te spoel waarmee sy die toilet, wasbakke en vloere mee was!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Chanel B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2024

Goed genoeg, woonstel het instandhouding nodig. Inklok en uitklok was maklik en gerieflik. Die woonstel is ruim, die badkamers is mooi oorgedoen en die ligging is goed oor die algemeen. Ons kinders het die grasperk en die strandjie voor die woonstel vreeslik geniet en Granny Pool is stap afstand van die woonstel af. Skoonmaak dienste was ingesluit wat fantasties was, maar die plekkie het 'n goeie springclean nodig veral omdat dit 'n troeteldier vriendelike woonstel is. Daar is 'n paar goed wat uitgelig moet word vir toekomstige besoekers. Die parkering is veilig maar baie knap vir groot karre. Daar word ook geen voorbrand gemaak vir beurtkrag met voorsiening van lampies of kerse nie. Dit sal 'n groot verskil maak om gaste met hierdie te voorsien. Dit sal die woonstel tot 'n groot mate gemakliker maak as die deck mooi kan seël sodat jy onder die afdak kan sit as dit reën. Ons het heerlik op die onderste stoepie gekuier en gekyk vir die see tydens goeie weer. Die woonstel het definitief instandhouding nodig, daar is 'n deur wat nie sluit nie, lampies wat nie werk nie, 'n aircon wat nie werk nie ens. Die vrieskas gee ook probleme. Wees ook bewus daarvan dat die woonstel nie 'n wasmasjien het nie en dat dit Queen beddens is, nie King nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Adriaan S
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Het die plek vir my ouers en oom en tannie geboek. Die ligging is ongelooflik en hulle het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
9 La Toinette
Bly julle het dit geniet!

Lizette O
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

'n Heerlike vakansie. Ons het dit ongelooflik baie geniet. Dit was pragtig, skoon en netjies, met die mooiste uitsig. Ons kon van die stoep af dolfyne en walvisse kyk. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
9 La Toinette
Dankie, bly julle het dit geniet.

Rachell G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

The place is beautiful and safe. The only problem that we had was the water in the shower was taking very long to drain. I also received cleaning services which was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
9 La Toinette
Thank you, we will look at that. Glad you enjoyed your stay.

Pieter O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2023

Was verras met die ligging van spesifiek nr 9. Als great, benodig net 'n tafel en stoele op dek bo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2023

Wonderlike en gemaklike woonstel. 'n Baie lekker ervaring om die naweek en eenheid 9 te kon spandeer. Reg op die strand en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Natasha
9 La Toinette
Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 202

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Emberton-weg 6, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c600b7cca1facfc05b2a2fbce36f3fe49677978af480ceca3ff88c5f5b4ce2e48351303e06611ddc456f66128eea3980b9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 6 Emberton Way Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.539878461364 31.219065572353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang