9 on 17th
Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17de Straat 9, Shelley Point, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 700R2 590 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
9 on 17th is ’n kontemporêre selfsorgvakansiehuis op die veilige Shelly Point Golf Estate in St, Helenabaai. Dit is ideaal vir ’n gesin of ’n groep vriende wat op soek is na ’n rustige vakansie by die see.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n slim-TV. Twee van die slaapkamers het elk ’n en suite-badkamer met ’n bad en ’n stort, of net ’n stort. Die ander badkamer het ’n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die huis spog met ’n ruim kombuis wat met ’n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en ’n toonbank met stoele toegerus is. ’n Yskas-vrieskas is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die sitarea het gemaklike rusbanke en ’n slim-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar ’n omheinde tuin met draagbare braaigeriewe en veilige motorhuisparkeerplek, asook ’n gemeenskaplike swembad wat gaste kan gebruik. Die huis is met ’n omsetter toegerus in geval van kragonderbrekings.
Die landgoed spog met ’n privaat strand waar gaste lekker agteroor kan lê. Hulle kan ook die Shelly Point Hotel, wat ’n restaurant en ’n gholfbaan het, besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17de Straat 9, Shelley Point, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
- Gaste dink 9 on 17th het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17de Straat 9, Shelley Point, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang