Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 on Juanita

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 311 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Annelie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het en nog meer. Alles was skoon. Ons het baie lekker gebly. Dankie vir 'n aangename ervaring. Ons het nou al in al 4 julle plekkies gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Asemrowend. Uitstekende plekkie, alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth Wendy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

A home far from home! Ons het regtig baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal beslis aanbeveel. Was 'n heerlike verblyf. Alles skoon, netjies en met goeie televisie en WiFi. Perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Onverbeterlik. Uitstekend. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
9 on Juanita
It was lovely to host your families. I am glad the rugby did not disappoint.

Harry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige plekkie. Regtig 'n baie mooi plekkie om te bly, alles wat ons nodig gehad het, lugversorging vir die groot hitte en natuurlik die swembad. Baie veilig en mooi parkering vir elke blyplek. Dankie, ons sal beslis weer hier bly oppad wildtuin toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Clean and tidy, value for money. Stay was comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnathan And Lizette P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Nice, quiet neighborhood. Beautiful place to stay. Very clean. Beautiful place and well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 311

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R800
R 800 R 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R 800 R 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Juanitastraat 9, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebde00421fcb0c64a2c523ad069858d3cadcc41ff1477990b2317a92311f251574e98f598af4c03be2b0d8813be8b3ad156d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 311 5 1 5 9 Juanita Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.49255 30.969642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang