+209
40% AF!
Naweekaanbod
Kry 40% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Feb 2026 tot 19 Feb 2032.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Juanita Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga Sien kaart

Partner

DiƩ plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

9 on Juanita bied luukse Franse-styl verblyf in Mbombela (Nelspruit). Dit bied 'n stil, afgesonderde verblyf in 'n pragtige ysberg- en laventeltuin.

Die verblyf bestaan uit 4 eenhede, waarvan daar 2 selfsorg-eenhede is wat 'n sitkamer en kombuisie, 1 en suite-slaapkamer met 'n bad en 'n 2-slaapkamer-eenheid met 'n sitkamer, eetkamer, kombuis en badkamer met 'n stort insluit. Alle kamers het lugversorging.

Ander geriewe sluit in veilige onderdakparkering, gratis WiFi en 'n swembad op die perseel.

Die eiendom het sonpanele, 'n rugsteunbatterystelsel, sowel as 'n omsetter. Slegs die lugversorging kan nie tydens beurtkrag werk nie.

9 on Juanita is gerieflik geleƫ binne 1 km van Medi Clinic Mbombela (Nelspruit) en 2 km van I'langa Mall. Dit is 'n kort entjie van die jaarlikse Innibos Nasionale Kunstefees.

Met 'n warm klimaat regdeur die jaar, is Mbombela (Nelspruit) 'n fantastiese vakansiebestemming, ongeag die seisoen.


DĆ­t is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 421 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Yolene H
5.0
Het gevoel soos huis. Met onbeplande verlenging van oorbly het hulle my graag gehelp en het baie lekker gebly en alles was gemaklik.
Feb 2026
Lynton E
Gesin met klein kinders
5.0
Value for money. Great accommodation, everything we needed for a 1-night stay. Easy check-in and check-out.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Sansi T
5.0
Sal definitief weer by 9 on Juanita bly. Plek is ruim, netjies, skoon en het alles wat jy benodig. Area is rustig en maklik bekombaar.
Jan 2026
Elmarie M
Besigheidsreis
5.0
Stunning en baie mooi plek. Wow, wat 'n mooi tuiste en so mooi, skoon en veilig. Duisende dankie, het dit baie geniet en so lekker geslaap. Sal nou al...
Sien meer
Jan 2026
Delicia H
Gesin met tieners
5.0
After a busy weekend it was relaxing and just what we needed. We always enjoy our stay at 9 on Juanita. It's very peaceful and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 421

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 9 Juanita Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink 9 on Juanita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
40 % AF
R 900 R 540
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R900
40 % AF
R 900 R 540
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
40 % AF
R 900 R 540
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Juanita Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

DiƩ plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebde00421fcb0c64a2c523ad069858d3cadcc41ff1477990b2317a92311f251574e98f598af4c03be2b0d8813be8b3ad156d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 421 5 1 5 9 Juanita Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.49255 30.969642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang