Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 on Kromellenboog Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromellenboogstraat 9, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

9 on Kromellenboog is 'n 4-ster-gegradeerde gastehuis van onderskeiding, met 15 luukse kamers, in 'n rustige omgewing in Sasolburg. Dit is naby meeste van Sasolburg se groot sake- en ontspanningsbesienswaardighede geleë, wat dit die ideale ligging maak om jou besigheid of ontspanningsbehoeftes te bevredig.

Elke volledig toegeruste slaapkamer is individueel versier met al die geriewe wat jy van 'n topgehalte-instansie sou verwag. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en stort óf net stort. Sommige van die kamers het buitestorte in die privaat tuin. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met die DStv-hotelpakket, digitale kluis, volledig gevulde kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elke kamer het ook 'n privaat ingang en gaste het toegang tot hoëspoed ADSL-internet.

Die sitkamer nooi jou uit om in die ligstrale te sweef, om te ontspan of bloot die tyd te neem om 'n boek te lees of televisie te kyk. Ander geriewe sluit 'n boma, braaigeriewe, swembad en veilige parkeerplek van die straat af in.

Na 'n nag op ons gemaklike matrasse, geniet 'n weelderige en heerlike ontbyt wat tussen 7 en 9 vm. bedien word om die dag te begin. Middagetepakkies en/of aandete kan voorsien word volgens reëling. Met dit alles tot jou beskikking, sal jy verseker 'n net-soos-huis-verblyf in gemak en luuksheid hê.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Salome R
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik! Bitter netjies en bitter mooi! Alles wat jy nodig het!
Sep 2024
Mari E
Gesin met tieners
5.0
Heerlik geslaap na 'n lang dag, met heerlike ontbyt volgende oggend. Baie gasvrye en behulpsame personeel.
Sep 2024
Metos (
Besigheidsreis
5.0
Calm, relaxed and beautiful. The room was very neat and the place felt like home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Jimmy F
Besigheidsreis
5.0
Great host, excellent rooms and delicious breakfast. The stay at 9 on Kromellenboog Guesthouse was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Mariette V
Saam met vriende
5.0
Pragtige plekkie met vriendlike en professionele diens. Ons het baie lekker daar gebly en sal dit gerus aanbeveel vir ander.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kromellenboogstraat 9, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Gaste dink 9 on Kromellenboog Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromellenboogstraat 9, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjNjFiZjMwLTYwNzgtNGM3Zi1iMGEwLWE5ZjdkZmU1OTYwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 9 Kromellenboog Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.805060697921 27.834247055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang