Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine on Winkle

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Winston K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Amazing and comfortable. Graciously received and situated in beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Brilliant stay with excellent service. Beautiful place, and a street or so from the beach. Very neat and clean. Excellent service and great interactions from Sandy and the staff. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Binne parkering, nie ver van die strand af nie wat op Tafelberg kyk. Baie netjies. Binne parkering, nie ver van die strand af nie wat op Tafelberg kyk. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deanesh C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfect place away from home. The accommodation was perfect with great views of both Table Mountain and the ocean, not too far from shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Stylvol, elegant en sjiek. Dit was 'n 5 ster akkommodasie. Die dekor is pragtig en vleiend en jy het die hele kombuis tot jou beskikking. Lekker ruim kamers en jy kan die see bries van jou bed af hoor en ruik. Sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kowie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Werklik onverbeterlik! Fantastiese omgewing, veilig, Sandy was 'n absolute groot gasheer! Skoon en die swembad heerlik afkoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik. Heerlik gebly, baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert H
1 nag
5.0
Des 2024

Clean, good room, friendly staff. Clean, good location for my purpose. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Heerlike oornag verblyf. Nine on Winkle is uitstekend geleë in 'n pragtige, stil woonbuurt met lieflike uitsig oor die see en Tafelberg. Die akkommodasie is modern, baie netjies en alles waarvoor mens kan vra. Ek beveel Nine on Winkle met vrymoedigheid aan vir besigheids- sowel as vakansie verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

The best I ever had. Perfect. I don't even have words to define it. I just wish they could get somebody to cook; they have a big kitchen. A good home-cooked meal every now and then would complete the perfection.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Nine on Winkle
Thank you for the great review. We are really happy that you enjoyed your stay with us. Hopefully you will visit us again soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winkle-weg 9, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83579b075e3039dee05b13b73afbd4796450ea45a5ef5a9ca9cd5c39fdc3752d318055d9bc1f8a0b1a5102b8f07d4e872c46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 9 Winkle Way Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.857499411783 18.490387612303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang