Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine on Winkle

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winkle-weg 9, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nine on Winkle is naby die strandfront in Milnerton, Kaapstad en bied veilige verblyf aan sakereisigers of 'n gesin wat 'n bietjie wil wegbreek. Dié landgoed spog met 'n mooi uitsig op Tafelberg en oor Robbeneiland.

Die gastehuis bied 6 kameropsies, 4 luukse kamers en 2 ateljeewoonstelle. 5 Slaapkamers het koninggrootte-beddens wat elk 2 gaste akkommodeer en die vyfde en sesde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens wat 4 gaste akkommodeer (slegs 2 volwassenes en 2 kinders).

Gaste het toegang tot gratis parkeerplek en 'n swembad. Die verblyf is naby strande en net 'n kort ent se ry van die V&A Waterfront af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Deanesh C
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect place away from home. The accommodation was perfect with great views of both Table Mountain and the ocean, not too far from sho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Olga G
Gesin met tieners
5.0
Stylvol, elegant en sjiek. Dit was 'n 5 ster akkommodasie. Die dekor is pragtig en vleiend en jy het die hele kombuis tot jou beskikking. Lekker ruim ...
Sien meer
Des 2024
Kowie V
Saam met lewensmaat
5.0
Werklik onverbeterlik! Fantastiese omgewing, veilig, Sandy was 'n absolute groot gasheer! Skoon en die swembad heerlik afkoel.
Des 2024
Anneke W
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Heerlik gebly, baie vriendelike diens.
Des 2024
Robert H
5.0
Clean, good room, friendly staff. Clean, good location for my purpose. Friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Winkle-weg 9, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nine on Winkle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winkle-weg 9, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83579b075e3039dee05b13b73afbd4796450ea45a5ef5a9ca9cd5c39fdc3752d318055d9bc1f8a0b1a5102b8f07d4e872c46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 9 Winkle Way Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.857499411783 18.490387612303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang