90 On Beach Boulevard
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-boulevard 90, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
90 On Beach Boulevard is in Bloubergstrand en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea het gemaklike sitplek en gratis WiFi. Daar is herlaaibare gloeilampe, ononderbrokte kragtoevoer vir die WiFi en 'n battery vir die TV tydens beurtkrag.
Daar is Weber-braaigeriewe met houtskool op die privaat stoep en 'n gemeenskaplike swembad tot gaste se beskikking.
Die stoep bied 'n uitsig oor die see met Tafelberg en Robbeneiland in die agtergrond. Dit is oorkant die pad van Blouberg se strand wat branderplank- en vlieërbranderry-geleenthede bied.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Una Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 53
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Beach-boulevard 90, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 90 On Beach Boulevard het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-boulevard 90, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap