92 Sea Lodge
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 28, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 530 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
92 Sea Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde 3-slaapkamerwoonstel met see-uitsigte. Die woonstel is in die Sea Lodge-kompleks in Umhlanga geleë.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers het toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort en bad. Die hoof- en tweede slaapkamers lei albei uit op 'n balkon vanwaar gaste see-uitsigte kan geniet.
Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en daar is plafonwaaiers in die woonstel vir daardie warm somersdae. Wi-Fi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek in die kompleks, en is welkom om van die gemeenskaplike swembad gebruik te maak. Die kompleks bied toegang tot die strand, promenade en Umhlanga Village. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 74
Resensies 136
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 28, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 92 Sea Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 28, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang