93 On Main
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuisie en 'n TV met sekere DStv-kanale. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
93 On Main het sonpanele wat elektrisiteit gedurende beurtkrag voorsien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens en 'n volledige en suite-badkamer. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuisie en 'n TV wat sekere DStv-kanale het. Buite is daar 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
93 On Main het sonpanele wat elektrisiteit gedurende beurtkrag voorsien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuisie en 'n sitarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale bied. Buite is daar 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
93 On Main het sonpanele wat elektrisiteit gedurende beurtkrag voorsien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank, asook 'n volledige en suite-badkamer. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuisie en 'n sitarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale bied. Buite is daar 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
93 On Main het sonpanele wat elektrisiteit gedurende beurtkrag voorsien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n volledige badkamer, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
93 On Main het sonpanele wat elektrisiteit gedurende beurtkrag voorsien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 'n kombuis, sitarea, onderdakstoep met braaigeriewe en 'n TV met DStv. Verder is daar veilige parkeerplek op die perseel en die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
93 On Main het sonpanele wat elektrisiteit gedurende beurtkrag voorsien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis het 2 slaapkamers met slaapplek vir 5. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en ’n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en enkelbed bo. Die kamer is tussen die kombuis en die braai-area binne. Daar is ’n tweede badkamer. Daar is 'n groot sitkamer en die kombuis is volledig toegerus. Geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale in. Daar is ook 'n beskutte braai-area wat lei na 'n tuin. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Die eenheid kan met Eenheid 6 (slaapplek vir 4) gekombineer word om 'n vierslaapkamerhuis te vorm. Daar is 'n skakeldeur na albei aparte eenhede. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
93 On Main het sonpanele wat elektrisiteit gedurende beurtkrag voorsien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 93, Gonubie, 5257, Oos-Kaap