Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

96 Meent Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
David B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pleasant and comfortable. Very comfortable, pleasant and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berna-lee E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Puik. Alles was goed. 3 goedjies: 'n stoel vir die dek, die stort oorstroom 'n bietjie, veilige parkering. Verder geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phindiwe J
1 nag
5.0
Jan 2025

Very good stay, relaxing, calm and very safe. Warm welcome. Quiet and very safe. Room clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska R
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Rustig. Voel net hulle kan noem dat daar heelwat trappe is en ver van die parkering af is en dat die parkering van motors nie agter hekke is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Alison B
1 nag Saam met lewensmaat
0.0
Jan 2025

Dit was rustig. Veilig binne gastehuis. Ek sou aanbeveel dat een van die enkelbedkamers 'n dubbelbed kry. Die Riccoffee sakkies en Cremora is nie vir my nie. Nescafe of enige van die ander sal werk. Parkering buite, miskien nie so veilig nie. WiFi was net beskikbaar vir een van ons. Die ander persoon moet hotspot.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Estelle V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Heerlik geslaap en rustig. Heerlik gebly en met voëltjies en natuurgeluide wat dit spesiaal maak. Het baie pakplek en ruim badkamergeriewe. Gasheer was baie vriendelik, geduldig en behulpsaam met instruksies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter N
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Modern, spacious, clean, prime location, easy seamless access, helpful host. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fantasmagoriese ervaring. Die tjirpies in ons ore toe ons wakker word, was awesome. Ons het lekker geslaap en wakker geword.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Peaceful. Everything worked and was very clean. The host was also very descriptive on how to get in, so we didn't feel lost.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Was salig rustig, en almal is vriendelik. Ons het baie lekker gebly, pluimpie vir die eienaars wat voorsorg getref het, vooraf, vir ekstra komberse en kussings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 148

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meentstraat 96, Heatherpark, George, Heath, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA746171e72954357d8ba4fe564586838ea7b2cb1d2740e56d8f888b8ee47573701148057db71f2450c9c2cb56a49e819c7c45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 96 Meent Street Heatherpark Heath Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9573425 22.4370043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang