Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

96 op Strand

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Beth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir 96 op Strand
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Alet K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet K

Ongelooflik geseen.

Ons is 'n gesin met 4 kinders, 3 aangetroude kinders en 'n ouma. Tien mense van verskillende ouderdomsgroepe. Het glad nie die ruimte verwag van wat ons gekry het nie. Elkeen in sy eie plekkie, ook vir ouma was daar haar eie kamer. Die dek waarop ons kon sit en op die see afkyk, die ruim en gesellige kuiervertrek met 'n binnebraai wat oopmaak op die dek. Die trampolien en swembad. Sjoe beslis waarde vir geld. Die huis het ons ingenooi met warmte en wou ons nie laat weggaan nie. Sal definitief weer, solank lewe, daar wil gaan batterye laai.

Christo D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Familie vakansie met groot en klein kinders.

Baie lekker leef huis. Ideaal vir groot groepe. Ingerig vir alle weersomstandighede.

Susan L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Heerlike familievakansiehuis.

Heerlik! Die seeuitsig is fantasties. Hoewel ons net vier mense was, is die huis met sy baie slaapkamers en vyf badkamers ideaal vir 'n kuier met die hele familie of baie vriende. Ons het die familievakansie-atmosfeer van die karaktervolle huis met sy houtvloere baie geniet! Die swembad is 'n bonus as mens van die see af kom.

Erika P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika P

Die plek het als wat jy nodig het: see-uitsig, gemak en genoeg spasie vir almal.

Jy hoef nie verder te soek vir verblyf in Lambertsbaai nie. Hierdie is 'n lekker huis weg van die huis vir 'n groot familie (soos ons).

Willem W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem W

Fantasties.

Was wonderlik, alles netjies en skoon. Baie dankie.

Nanette S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette S

Huis het alles wat benodig word en meer.

Heerlike huis met perfekte ligging.

Heiko H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heiko H

Perfect for large groups.

The house is perfect for larger groups or families. It has many different spaces so you don't feel crowded and is fully equipped with everything you might need. Beth is super helpful, friendly, and quick to respond to any queries you might have. Definitely recommended 10/10!

Chad S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chad S

Beautiful and clean.

Lovely place to stay with friends or family for a weekend. Friendly locals and beautiful coastline.

Carine F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine F

Ons het baie lekker gebly by 96 op Strand. Die uitsig was ongelooflik gewees, die reëlings was goed met ons getref en die huis was skoon en netjies.

Ek sal enige tyd weer daar gaan bly en kan die huis aanbeveel.

Ilse K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse K

Ons was mal oor die huis.

Het wel 'n probleem gehad met van die storte en warm water, maar besef ook dit is 'n ouer huis! Ek sou die muur uitgeslaan het by die kombuis en oopplan gemaak het, net om meer spasie in die kombuis te kry. Maar net 'n voorstel! Maar andersins was alles perfek, ons sal definitief weer die huis huur! Dit was heerlik, stunning uitsig, baie skoon en netjies! Baie dankie! Heerlik gekuier, met 'n ongelooflike uitsig! Groot swembad, met great binnebraai en alles wat jy nodig het! Huis was baie netjies en skoon, ons sal definitief weer die huis huur! Baie dankie aan die eienaars!

Liezl S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S

Gerieflike huis perfek vir 'n groot groep mense.

Die huis het ons verwagtinge oortref. Dit was 'n heerlike gerieflike huis met genoeg ruimte vir ons hele groep. Fantastiese uitsig. Die foto's weerspieël nie die fantastiese uitsig of heerlike gerieflike akkommodasie nie. Ons sal beslis weer hier wil bly.

Jaco M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Huge house on the beach.

Fantastic location. Perfect for large families.

Elmirie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmirie V

'n Baie gerieflike huis vir 'n groep familie of vriende - heerlike braai-area met 'n pragtige uitsig.

Die huis werk baie goed vir 'n groep van 8 en meer. Braaikamer het pragtige uitsig met genoeg sitplek om lekker te kuier. Slaapkamers en badkamers is baie netjies en gerieflik - 2 slaapkamers het ook 'n uitsig.

Werner W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W

Great house.

Very comfortable and value for money.

Mariska B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B

Beste vakansie ooit.

Sal weer teruggaan. Die huis is pragtig en alles wat jy benodig. Daar is plek vir kinders om te speel, naby die strand, swemgeriewe en baie veilig. Baie gasvry en vriendelike, die eienaar het nooit omgegee om te help nie en die prys wat jy betaal vir wat jy kry is baie bekostigbaar.

Thea H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea H

Pragtige uitsig en heerlike ligging.

Ons het so lekker gekuier by 96 op Strand. Die uitsig is vreeslik mooi en die huis is lekker groot en gerieflik. Definitief 'n moet vir Lambertsbaai!

Natasha C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C

Kuier was fantasties. Ons het die swembad vreeslik geniet. Dit was nie nodig om elke keer strand toe te gaan nie. Die uitsig soggens was wonderlik!

Ek sal WiFi aanbeveel.

Talita L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talita L

Heerlik gekuier, alles mooi en netjies.

Baie lekker gekuier, heerlike huis en pragtige see-uitsig.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rouchda J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rouchda J

Old but beautiful house. View was phenomenal.

Kitchen utensils very old. Pots and pans.

Burger B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burger B

Was daar vir werk saam met kollegas vir drie nagte.

Baie gerieflike huis met al die nodige geriewe. Genoeg slaapplek en badkamers vir groot groepe. Baie goed geleë.

Ivy M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivy M

Fantastic.

Large house with amazing view. We were directed to and welcomed at establishment with care and friendliness. Very neat, clean and well equipped. Highly recommended.

Norma S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma S

Dit was verskriklik lekker gewees.

Meer as tevrede met 96 op Strand. Ons het die plek baie geniet. Alles wat ons benodig het was daar gewees. Die huis was verskriklik netjies. Definitief rustigheid op sy beste.

96 op Strand se terugvoer

Dankie Norma, julle is welkom enige tyd! Dankie dat jy alles so netjies gelos het, ons waardeer dit baie.

96 op Strand
Nasreen K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nasreen K

Pragtige huis vir 'n groep vriende!

Die huis is pragtig met alles wat ons benodig gehad het. Uitsig is fantasties. Sal definitief weer gaan vakansie hou daar.

Philip B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip B

Ruim. Goed ingerig. Pragtige see-uitsig.

Ons was 4 volwasse pare en het meer as genoeg plek gehad. Was net daar vir 3 aande, maar sou gemaklik langer kon bly. Ons enigste bekommernis was ons karre se veiligheid, aldaar net een kar in garage kon slaap en die res op straat.

Nicole V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V

It was awesome!

We had a fantastic stay. My daughter enjoyed herself so so much. My mom did not want to leave. We will definitely return. Very beautiful home, very spacious and the scenery! O my, I don't have words! The best holiday home and location we have visited.

Ella D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D

Heerlike ruim familiehuis met fantastiese see uitsig.

Huis bied alles wat mens mag nodig hê en nog meer! Pragtig en prakties.

Adele V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele V

Voel soos huis! Absoluut fantasties!

Daar is alles wat jy vir die naweek wil hê. Dit voel eerlik soos jou huis weg van die huis. Jy sal nie nodig hê om weg te wil gaan êrens heen nie, want die uitsig en die branders en als wat daar is, hou jou sommer daar. Ons het heerlik gerus en gerus en gerus. Baie baie dankie!

Vanaf
Vanaf R4 860
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 860
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 96, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi5VWeO3Gt0lHo715FS4aDpDQLcctuefsljbTZHzvk1IO85RuXM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 860 per nag, vir 10 mense 28 5 1 5 96 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -32.100648049522 18.304505036918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang