Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Graceful Stay

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ericka J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Nice - 1 night. Place was clean and the host is friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein E
1 nag
5.0
Aug 2024

Hartlike ontvang na ʼn lang rit. Die plek is stil en rustig. Die eienaars is hartsmense en baie vriendelik. Het heerlik geslaap en die plekkie was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker dankie, sal weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Die bed het heerlik geslaap. Paar dingetjies het nog werk nodig, maar die eienaar het ons in kennis gestel dat hulle nog besig is met bouwerk en veranderinge. Op 'n persoonlike noot hou ek nie baie van die "cherry"-geur skoonmaakmiddels nie, maar ek het 'n sensitiewe neus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
A Graceful Stay
Dankie vir jou mooi terugvoer.

Maggi R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Die bed slaap hemels. Ons het baie lekker gebly, sal dit wel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Skole rugby oorslaap. Ons is met ons aankoms hartlik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Die kamers is privaat en pragtig ingerig. Dankie, Magda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chané V
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Lekker kuier, was net daar vir 'n kort rukkie. Sal definitief weer 'n draai maak. Vreeslik lekker gebly, mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
A Graceful Stay
Dit was lekker om jou te akkommodeer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 34, Potchefstroom-sentraal, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA633423d5eb266d29e793b4a7c5d737ce2947ae7867d38cdafcd15bd700565a7e3d1f085378013719d731af659ac32deda7dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 34 Kamp Street Potchefstroom Central 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.721686882568 27.086974619075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang