Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ça Ira Guesthouse & Wellness Retreat

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 791 Government Laan, , Pretoria, 0083, Gauteng
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ça Ira Guesthouse & Wellness Retreat is 'n gastehuis in Eastwood, Pretoria. Perfek vir die oordeelkundige reisiger wat op soek is na gerieflike verblyf en verjonging van liggaam en gees in 'n rustige omgewing, weg van die stad se gewoel.

Verblyf by Ça Ira Gastehuis beskik oor 5 slaapkamers wat ruim is, elk met sy eie en suite-badkamer. Hierdie kamers is toegerus met 'n dubbelbed en badkamer met 'n bad of stort, met 'n wasbak en toilet. Geriewe ingesluit in hierdie kamers is lugversorging en 'n waaier, 'n TV met sekere DStv-kanale asook 'n komplimentêre gasvryheidskinkbord en luukse japonne.

Gaste kan 'n heerlike ontbyt geniet wat in die restaurant op die perseel bedien word, asook ander smullekker kookkuns. Ça Ira Gastehuis het ook 'n swembad om in af te koel en 'n gemeenskaplike sitkamer om in te kuier, 'n voldiens-spa sowel as mediese, dieet- en voedingskonsultasies insluitend Diabetes Mellitus, uitgevoer deur 'n professionele en gekwalifiseerde dokter wat hierdie welstand-toevlugsoord besit. Vir die sakemanne het die gastehuis ook 'n uitstekende konferensielokaal, en kan tot 40 afgevaardigdes huisves.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, en gaste het die opsie om 'n verskeidenheid doendinge naby die gastehuis te verken, soos die Uniegebou, teaters, staproetes en toere, museums en soveel meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 791 Government Laan, , Pretoria, 0083, Gauteng
  • Gaste dink Ça Ira Guesthouse & Wellness Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 791 Government Laan, , Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1ZTVhZjYwLTlhNDctNDU3My1iZGQ4LTI0YWFmMWM4ZThlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 791 Government Avenue Eastwood 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.740524260666 28.218390494585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang