Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

À la Maison Boutique Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Erna T
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ons het gegaan om te rus, en toe sommer al die winkels besoek. Uitstekend. Die stil en rustige atmosfeer, heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lovely home and peaceful garden. Loved it! Can't wait to go back again. Friendly home owner, clean bedroom, beautiful garden. Just loved staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflik, vriendelik, puik plek. Sjoe. Dit was 'n verrassing en belewenis. Ons was daar op 'n Maandag. In Parys het almal gerus na die besige naweek, maar ons het gekuier, gebraai, en heerlik op die stoepe en tuin gesit. Werklik 'n pragtige kamer. Alles netjies, goed versorg. Puik linne. 'n Voorreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
À la Maison Boutique Guesthouse
Baie dankie Jannie, sal jou graag weer hier wil verwelkom. Groete, Danie

Santie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Puik verblyf! Ons het baie lekker gebly by À la Maison Boutique Guesthouse. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam, en die verblyf is netjies en lyk soos op die fotos! Die verblyf was van bostaande gehalte. Ek sal dit enige tyd kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Onbeskryflik. Gasheer en sy vrou se warmte, opregte gasvryheid, stilte. Veel meer as lekker gebly, gevoel soos my huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Vriendelik, gasvry. Jammer geen lugversorging in ons eenheid en deur kon nie oopmaak nie. Kamer en fasiliteit heerlik, jammer vir klein foutjies, maar seker dit kan reggestel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ande H
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Uitmuntend en verfrissend! Hierdie is een van die rustigste gastehuise waarin ek nog die eer gehad het om te bly. Ons is vriendelik ontvang en was beïndruk met die tradisionele oudhede en die moeite wat gedoen is om die oorspronklike karakter van die huis te behou, met al die moderne geriewe wat maar verwag kan word. Die ligging is ideaal om al die mooi en kosbare skatte van Parys te voet te kan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lekker gekuier! Pragtige plek! Skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie netjiese gastehuis. Sal enigetyd aanbeveel. Baie mooi en jy kan sien daar is baie trots in die verblyf by À la Maison Boutique Guesthouse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thys C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Pragtig en smaakvol gemeubeleerde 4 ster gastehuis. Ligging ideaal. Baie netjiese, gemaklike kamer, bonuspunt om in pragtige tuin te sit en die verskillende voëlgeluide te geniet. Vriendelik en gasvry ontvang. Sal ons vir seker in die somer weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisstraat 7, Parys, 9585, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba39ce60eb814d11343f80d5609f075f9bb98294d1edfedfe353ada338a6c02c376647df359c3bc920026a58e909a07fcd19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 137 5 1 5 7 Kruis Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.899194722222 27.453033333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang