Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Log Home At Buffalo Creek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Nicky V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Die mees onvergeetlike verjaarsdag wegbreek. Die huis het alles en meer as wat jy nodig het. Alles is pragtig skoon en netjies en die gasvryheid was hartverblydend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Beautiful and relaxing. What a beautiful place. Truly enjoyed our stay there. Will definitely be back! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Heerlik. Ons het heel lekker by A Log Home At Buffalo Creek gebly. Die plek was skoon en netjies en al die geriewe wat ons nodig gehad het was op sy plek. Kat was ook 'n uitstekende gasvrou. Sy het vir ons die beurtkrag skedules gestuur en ons ook laat weet van die gebeure op die dorp soos die mark wat ons toe besluit het om te gaan ondervind. Kan definitief hierdie verblyf voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie rustig en ontspannend. Ons het baie lekker gebly en die stilte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruaan J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

An absolute gem. We loved our weekend stay at the cabin. Cabin was cosy and had everything we needed and more. The atmosphere was quiet and tranquil - just what you need to forget about the city buzz. Loved the fact that provisions were made for loadshedding. Gas available to cook with when needed and rechargeable lights. The owner, Kathryn, even check in with us to make sure we all good - just shows you that she values and cares about her guests. A definite must see and must stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gg D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Alles is baie gerieflik ingerig. Waarde vir geld. Gaan beslis terug met gesin. Baie lekker gebly. Omgewing baie pragtig en rustig. Was baie lekker om in die oggend wakker te skrik met die geluid van voëls se gekwetter. Iets om aan te dink is om die parkeerarea meer veilig te maak. Die wind het gewaai en dit het gereën en ons wou nie onder bome parkeer nie. Gevolglik het ons met 2 motors probleme ervaar met vassit. Gelukkig was die versekering gou daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene G
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Lekker naweek wegbreek. Plekkie is pragtig en goed toegerus. Ons sal definitief weer gaan vir wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allyson S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

A great experience. It was quiet and relaxing I could sit outdoors at 5 am and just enjoy the sound of nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Heerlik ontspan. Wegbreeknaweek op die plaas. Huis is baie goed toegerus, Kat is baie behulpsaam. Alles was baie duidelik vir inboek en uitboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Dit was baie lekker en rustig. Wens ek kon langer bly. Dit was baie lekker en rustig. Wens ek kon langer bly. Kat was ook baie vriendelik en bedagsaam. Load shedding gee net nie genoeg kans vir die Jacuzzi nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kathryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buffalo Creek 28, Deel 145, Eensaamheid Plaas, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b5040b5de3eef848fa866f862fcb578b762ab762a27f0620a10784faeb93c4626c81619a64d1a8024548c5b74f61524272?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 5 mense 56 5 1 5 28 Buffalo Creek Portion 145, Eensaamheid Farm, Buffeljagsrivier 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.021036809883 20.541161298752

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang