Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Perfect

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 69 resensies vir A Perfect
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Deon J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J

A perfect home away from home.

Baie lekker gebly. Pragtige huis in 'n pragtige dorp.

Riette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V

Baie netjiese, skoon huis. Veilig omgewing. Vriendelike eienaar. Baie dankie!

Ons het baie lekker gebly, dankie!

Bernard W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard W

Stunning 3-bedroom apartment on the ground floor.

Great! Overall, very clean, neat, and stunning finishing.

Denise M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M

Uit die boonste rakke.

Alles is smaakvol en netjies met hoë kwaliteit afwerkings en linne. Sal weer besoek.

Jaco V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Goed toegerus, uitstekende eienaar.

Alles wat jy benodig is daar, jy het jou eie ingang en uitgang.

Lizel H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel H

Beautiful, clean and pleasant stay.

Beautiful and modern. Friendly welcome. Equipped with everything you need for a comfortable stray.

Penny N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny N

Superior accommodation.

Beautifully decorated and designed; very comfortable and spacious; luxurious bedding; a well-equipped kitchen; pretty, quiet location; a very friendly and accommodating host all make the perfect venue for a special family gathering.

Minette J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette J

'n Super gemaklike, baie stylvolle en luukse blyplek. Ons was net spyt dat ons nie vir 'n week daar kon kuier nie.

Luuks, in die hartjie van Wellington. 'n Onverwagse juweel wat ons bly is ons ontdek het. Sal beslis weer teruggaan.

Stephanus Esaias T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus Esaias T

Well-situated, neat and clean establishment.

Will recommend it to friends and family and will return.

Catherine D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine D

I booked this accommodation for my wedding, it was so beautiful and spacious, my bridesmaids and myself enjoyed lounging at the pool, and the air-conditioned home made it blissful to get into a wedding dress in the heated Wellington.

Elicia and her husband was so nice, and would pick up any time of the night to reply to a message or pick up a phone.

Francois V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Uitstekend.

Top gehalte verblyf in Wellington.

Etienne R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne R

Netjies, modern en privaat.

Die fasiliteit het ons verwagtinge oorskry. Dit is skoon, modern en netjies en toegerus met alles wat jy benodig. Ons kon lekker braai. Die ontwerp is privaat. Die swembad was ook welkom op 'n snikhete warm dag in Wellington.

Marinda S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Baie luuks en uiters netjies.

Ons kan dit beslis aanbeveel!

Gert V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Wow absoluut wow.

Dit was perfek, alles in plek, veilig, skoon, vriendelik, het al op paar plekke regoor SA geslaap en die by verre die beste.

Neil C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil C

Very clean, neat and have all the facilities needed.

Weekend stay for a 60th birthday in Wellington, spot was great.

Suzanne S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S

Gerieflike luuksheid.

Ons was 'n groep van vyf dames wat vreeslik lekker gebly het. Die kombuis is wonderlik ingerig, met hoë kwaliteit inhoud. Die beddens was gemaklik, asook die sofa. Die feit dat elke kamer sy eie badkamer het, maak dit absoluut ideaal vir groepe. Kan dit definitief aanbeveel.

Molly F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molly F

Gorgeous place!

We had a great stay. A Perfect is wonderfully furnished and has all the bells and whistles to make your stay as comfortable as possible. Would definitely recommend.

Tshegofatso K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshegofatso K

Awesome!

Perfect stay at A Perfect.

Grettchen V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grettchen V

Baie netjiese huis in 'n veilige, mooi woonbuurt. Ons kleuters het die parkie reg langs die huis baie geniet.

Moderne huis met alle benodighede, gemaklik verhit deur die koue naweek wat ons daar gebly het. Sal ook lekker wees in somermaande met 'n mooi swembad en braai-area.

Venchia B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venchia B

Onvergeetlik

Baie netjiese, moderne plek. Die gasvrou is ’n baie vriendelike mens - goeie, warm verwelkoming.

Christal R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christal R

I enjoyed my stay at A Perfect.

The place was clean, stylish and the people were friendly as well as helpful when assistance was needed.

Francois V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Uitstekende rustige verblyf.

Alles in die eenheid is van top gehalte. Die eenheid is ruim en met die lugversorging kon ons heerlik ontspan tydens die abnormale warm dae. Ons tiener het die swembad terdeë geniet. Die woonbuurt is veilig en baie stil. Perfek, dankie.

Janine G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G

Baie gemaklik en kinders het die swembad baie geniet.

Dit was bitter warm in Wellington die naweek toe ons daar was. So eienaars was baie akkommoderend en vriendelik. Ons het lekker geswem en gebraai. Die kamers was baie gemaklik.

Johann S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

There is no better description than perfect for our stay at A Perfect. Our hosts were magnificent and definitely walked the extra mile. The luxury and comfort we experienced was a welcome surprise. Recommended and deserving a Perfect 10 rating!

We were able to completely relax, enjoy Wellington and is beautiful surroundings and return to a well equipped, safe and secure unit for a good night's sleep.

Louis N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N

Location, location.

Ideally located near James Sedgwick Distillery. Accommodation was neat, modern design and layout. Coffee, tea, milk and rusks provided. TV in every room, lovely comfortable beds (top quality) as well sublime finishes and touches. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ligging perfek.

Ideaal geleë naby James Sedgwick Distillery. Verblyf was netjies, modern ontwerp en uitleg. Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien. TV in elke kamer, lieflike gemaklike beddens (topgehalte) asook sublieme afwerking en aanraking. Sterk aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Henning V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning V

Fantasties.

Pragtige akkommodasie wat goed geleë is. Waarde vir geld.

Hennie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Die woning is pragtig met baie aandag aan detail en die eienaars is gasvry en vriendelik.

Die huis het perfek aan ons behoeftes voldoen en die huis het oor alles beskik wat 'n mens dalk mag nodig hê. Die eienaars is vriendelik en tegemoetkomend en ons sal beslis weer daar tuisgaan as ons in die omgewing is en ook die aanbeveel vir ander. Baie dankie vir die heerlike verblyf.

Francois J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Soos die naam: Perfek.

'n Bederfplek met alles wat nodig is.

Gloudina B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudina B

Wow! Stylvol, weelde en vingerpunt-gemak!

Vriendelike, hulpvaardige gesin wat ons onmiddellik laat tuis voel het! Duisende dankies vir die vroeër inklok sodat my skoonsus wat sleg gevoel het kan rus. Die huis - wow so weelderig tog so huislik dat ek soos 'n prinses gevoel het - definitief dubbele waarde vir geld!

Riana U - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana U

Aangenaam.

Vriendelik, gasvry en netjies!

Brenda D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D

Comfy, spotless, amazing.

Enjoyed our stay. It was first class accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflike, silwerskoon en fantasties.

Het ons verblyf geniet. Dit was eersteklasverblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nicholas A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas A

The place lives up to its name.

A Perfect, Wellington is an incredible place. We had an amazing time, we just prefer to the owner to mind his own business, but other than that, they're still worthy of a 5 - star destination for the holidays.

A Perfect se terugvoer

Dear Nicholas
Thank you for your review. We don't want to interfere, but management cannot mind their own business if you don't keep to the rules. A Perfect is a respectful, 4 star establishment situated in a very good neighborhood and in no way a " party house". In your confirmation letter which you signed and returned +/- 6 weeks prior to your visit it clearly states no loud activities are allowed and respect neighbours at all time. This was not the case as within 1 hour after your arrival you had your own mobile music set up at the swimming pool. The music and all of you were very loud and in my opinion very disrespectful towards management and all of our neighbours. Glass objects are not allowed in and close to the swimming pool due to the danger of glass breaking inside the swimming pool. This was not obeyed and all of you were drinking and partying inside the swimming pool. We have made a point not to interfere with any of your friends and only called you aside to discuss the situation in a professional manner after which we asked you to liaise the rules again to your friends. From our side we apologize if you felt offended in any way, but the rules were clear and by signing our confirmation letter you have agreed to the rules.

Kind Regards
A Perfect Management

A Perfect
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Elmarie E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie E

Pragtige plek. Ons het so lekker gebly, sal definitief weer daar bly in die toekoms.

Baie mooi plek. Lekker ruim. Home from home. Tien uit tien.

Christian M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christian M

Exactly what we expected.

Nice place, very comfortable.

Andra L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra L

Uitstekend.

Baie, baie mooi en lekker plekkie om te bly. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het. Sal weer daar bly as ons in Wellington is.

Hannes G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes G

Baie modern en mooi!

Beslis die moeite werd!

Jean M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean M

Alles: "perfect". Goeie waarde vir geld. Baie luukse verblyf.

Ons het heerlik gerus en gekuier. Die verblyf is baie luuks. Ideaal geleë in Wellington naby Paarl en Franschhoek. Ons sal beslis weer daar kuier.

Hannari L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannari L

Pragtige plek!

Dit is 'n pragtige plek en definitief geskik vir 'n gesin. Elicia het ons baie welkom laat voel met ons aankoms. Sy was ook baie tegemoetkomend met ons uitkloktyd. Dit is geleë in 'n pragtige rustige omgewing en sal dit definitief aanbeveel.

Janette H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette H

Fantasties.

'n Pragtige skoon huis met veilige parkering. Ons is gasvry ontvang. Stil omgewing met baie wynplase naby. Sal weer bly.

Sherryn S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherryn S

Probably the best stay away from home ever.

I simply loved this house! The owners were friendly and very helpful and their house is modern, beautiful and very clean. It truly exceeded my expectations as I am very skeptical about pictures on the internet. Will go back anytime.

Marié D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié D

Netjies, skoon, rustig!

Pragtige plek, netjies, en heerlik vir gesin met kinders, selfs vriende kuier.

Etienne Vancompernolle B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne Vancompernolle B

Prachtige lokatie, werkelijk zoals te zien op de site.

Prachtige lokatie en waar voor geld. Baaie net en verzorgd. Zeker aan te bevelen bij vrienden! Elicia Van Schoor en haar echtgenoot zijn zeer hulpvaardig en doen alles om de klant tevreden te stellen! Zeer gewaardeerd door ons gezelschap. Aan te bevelen bij vrienden die eveneens naar Wellington willen gaan.

Etienne D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne D

Baie lekker en rustig.

Dit was baie mooi en skoon. Als was perfect.

Francois E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois E

Baie gerieflik, rustig, netjies en modern.

A Perfect bied baie goeie waarde vir geld. Hulle bied alle geriewe wat 'n mens nodig het en nog meer. Ons het dit vreeslik geniet en sal beslis weer hier kuier.

Ingrid J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid J

5 ster!

Skoon en netjies en word goed onderhou. Vriendelike eienaars en ons selfs gehelp met ons wasgoed. Sal beslis weer hier bly as ons in die toekoms weer Wellington besoek.

Tarin-lee H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarin-lee H

A home away from home.

A beautiful home away from home. It has all the conveniences of being at home (WiFi and DStv). It is very cosy and has over enough room for 6 people.

Marita V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Perfek! 5 ster!

Baie modern en gerieflik. Absoluut pragtig - Elicia en Wynand is baie vriendelik.

Jackie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B

Hoë kwaliteit, 100% waarde vir geld.

Weelderige verblyf wat spreek van die eienaars se weldeurdagte aandag aan detail. In hierdie verblyf kom niks kort nie. Die stil, rustige omgewing is lafenis is vir die siel. Binne maklike bereik van Stellenbosch en Paarl wynroetes.

Pieter J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Uitstekende luukse verblyf.

Sou baie graag permanent hier wou bly.

Marna S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna S

A-Perfect!

Modern, stylvol en netjies.

Louise V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

5-ster gehalte!

A Perfect is 'n 5-ster gehalte-eenheid! Ons het gevoel asof ons in een van die beste hotelle in Kaapstad woon.

Jo-mari V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari V

Ongelooflik.

Baie nice! Sal beslis terugkom!

Francois D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Pragtige plek, uitstekende verblyf met alle benodighede wat verblyf uiters aangenaam gemaak het

Vriendelike ontvangs en assistering. Lugverkoeling was 'n welkome verligting in die hitte van Wellington. Uiters aanbeveelbaar as verblyf.

Danika D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danika D

Ongelooflik!

Luuks, mooi, privaat. Alles wat jy nodig het om 'n bietjie agteroor te sit en ontspan. Baie mooi en sal jou wildste verwagtinge oortref.

Werner S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

A Perfect stay in A Perfect part of Welliington at A Perfect apartment.

Our first time in Wellington, but we certainly will be back. The apartment was perfectly styled and had all the comfort you need in a self-catering apartment. Perfect in lot of little details. We felt very welcome and hopefully will return to A Perfect on our next trip to South Africa.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte verblyf in 'n perfekte deel van Wellington by A Perfect Apartment.

Dit was ons eerste keer in Wellington maar ons sal beslis weer hier kuier. Die woonstel se styl is perfek en dit is toegerus met al die geriewe wat jy benodig in 'n selfsorgwoonstel. Perfek in al die klein details. Ons het baie welkom gevoel en sal hopelik weer terug wees by A Perfect as ons weer in Suid-Afrika is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mandy M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy M

Wonderful weekend! 5 star accommodation.

We can highly recommend staying at A-Perfect guest house. If you like new/modern/upmarket/safe, this is the place for you. We had an amazing weekend sharing the unit with friends. The house is immaculate, with top quality finishes, modern appliances, swimming pool, outside braai area, secure parking and 2 minutes drive to the centre of Wellington.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike naweek! 5 ster-akkommodasie!

Ons kan beslis verblyf by A Perfect gastehuis aanbeveel. As jy hou van nuut/modern/spoggerig/veilig, is hierdie die plek vir hou. Dit was 'n heerlike naweek saam met vriende. Die plek was onberispelik met top-gehalte afwerkings, moderne toebehore, 'n swembad, buitebraai, veilige parkeerplek en net 2 minute vanaf Wellington se middedorp.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Antonette C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette C

A Perfect: die woord sê dit klaar!

Ek travel gereeld rond en probeer altyd 'n nuwe plekkie! Ek gee nooit gewoonlik volle 5's nie , maar hierdie plekkie het my verstom! As jy in Wellington moet verblyf soek, hoef jy glad nie verder te soek nie, jy sal nie spyt wees nie.

Hein H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein H

Baie netjies en lekker gebly.

Baie netjies en lekker gebly. Sal weer daar gaan bly het as ons nie Wellington toe getrek het nie.

Remona V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Remona V

Pragtige plek.

Ons het heerlik oorgebly. Die huis is lieflik en modern.

Anneline R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline R

Dit was baie lekker, sal definitief weer kom.

Ek het die rustigheid baie geniet. Die Huis is baie netjies, lekker warm. Als is so gemaklik.

Ruud Clarenbeek A - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruud Clarenbeek A

Well equipped modern home, very clean and well maintained.

We loved our 3 day stay at A Perfect. Good basis to visit Paarl, Stellenbosch and Tulbagh area in a safe neighbourhood.

Johannes K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes K

Baie mooi blyplek met vriendelike omgewing vir kinders om oorkant die straat in 'n mooi park te speel om hulle besig te hou.

Ek kan regtig A Perfect aanbeveel vir families wat wil wegbreek en 'n stil en skoon blyplek soek. Baie luukse akkommodasie.

Adriaan V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Beautiful, clean, complete space.

Stunning place with great finishes.

Claudette J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette J

Awesome place!

We will definitely be back next year. Great place, nice decor, very peaceful. Close to all the wine farms. Comfy beds, beautiful garden area and braai area.

Attie B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie B

Luuks, perfek en baie netjies.

A Perfect is uitstekende waarde vir geld. Dit voorsien in al die behoeftes van 'n sakereisiger tot 'n gesin wat op vakansie is. Die gastehuis is baie luuks, baie netjies en baie mooi skoon. Daar is veilige parkering, baie gerieflike braaiplek, ruim vertrekke, volledig toegeruste kombuis, en rustigheid. Ek sal vir seker weer van A Perfect gebruik maak in die toekoms, vir sakereise en vir vakansies.

Tanja R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja R

Pragtig, modern en verseker waarde vir geld!

Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die 2 nagte verblyf baie geniet, gevoel of ons in 'n luukse hotel bly!

Juan M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan M

Luuks, ruim en goed geleë.

Die eenheid is baie mooi,en stylvol gemeubileer. Dit is ruim met al die nodige geriewe en goeie sekuriteit. Naby aan die dorp in 'n baie mooi buurt in die pragtige blouvlei area naby die wynplase en eetplekke in Wellington.

Vlok L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vlok L

Excellent. Very clean, modern and comfortable.

For self-catering accommodation, this unit was ideal as it was equipped with everything we needed to make our stay comfortable. Owners Elicia and Wynand were very friendly and helpful. The outside, covered barbeque area with lovely mountain views was a bonus and the well looked after municipal park opposite the unit was the ideal playground for our little ones. Thank you, we have enjoyed our short stay and will definitely be back. "A Perfect" is highly recommended.

Vanaf
Vanaf R4 430
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 430
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacqueslaan 1, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViOTJhMTRlLTA3YjQtNGIzZC05NDlmLWY5ZWIxYjcyYTk0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 430 per nag, vir 6 mense 69 5 1 5 1 Jacques Avenue Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.653482384916 19.01185785159
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang