A Thyme and Plaice
Beskrywing
Driftwood is 'n knus suite op die boonste verdieping wat slaapplek aan 2 gaste bied en oor 'n moderne badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet, en 'n kombuisie beskik. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met wit gehaltelinne. 'n Haardroër en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, toebroodjierooster, eetgerei, breekware en kombuistoebehore (geen kookgeriewe) toegerus. Die suite het 2 stoele, 'n klein ingeboude lessenaar en 'n platskerm-slim-TV. Buite in die tuin is daar 'n stoep wat aan die kamers op die boonste verdieping toegewys is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Oregano is 'n knus suite op die boonste verdieping wat slaapplek aan 2 gaste bied en oor 'n moderne badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet, en 'n kombuisie beskik. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met wit gehaltelinne. 'n Haardroër en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, toebroodjierooster, eetgerei, breekware en kombuistoebehore (geen kookgeriewe) toegerus. Die suite het 2 stoele, 'n klein ingeboude lessenaar en 'n platskerm-slim-TV. Buite in die tuin is daar 'n stoep wat aan die kamers op die boonste verdieping toegewys is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse suite op die onderste verdieping bied slaapplek aan 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 aparte badkamer en ‘n kombuisie. Die slaapkamer het ‘n koninggrootte-bed met wit gehaltelinne. Die badkamer het ‘n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Badhanddoeke en ‘n haardroër word voorsien. Die kombuisie is met ‘n lugbraaier, yskassie, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, toebroodrooster, eetgerei, breekware en kookgerei toegerus. Die suite het ook gemakstoele, ‘n koffietafel en ‘n platskerm-TV. Dit lei na ‘n klein stoep met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cinnamon is 'n luukse, ruim suite op die grondverdieping wat slaapplek aan 2 gaste bied en oor 1 slaapkamer, 1 aparte badkamer en 'n kombuisie beskik. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met wit gehaltelinne, asook 'n slaapbank vir 2 kinders. Die moderne badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Haardroër en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n tafelbladstoof, yskas, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, toebroodjierooster, eetgerei, breekware en kooktoebehore toegerus. Die suite het ook 'n klein etenstafel met stoele, gemakstoele, 'n koffietafel en 'n platskerm-slim-TV Dit lei na 'n klein stoep buite met sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Siffiesingel 10, Vermont, Hermanus, 7021, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang