Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Oever Guest House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 21, Swellendam, 7640, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aan de Oever Guest House is 'n gastehuis wat tussen eikebome aan die voet van die Langeberge skuil. Dié gastehuis, waarvan die naam "aan die rivieroewer" beteken, is 'n Kaaps-Hollandse huis in die historiese Swellendam, die derde oudste dorp in Suid-Afrika.

Daar is 13 elegante slaapkamers en suites. Elke kamer het 'n badkamer en privaat ingang, sowel as 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, elektriese komberse, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eerlikheidskroeg. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Dis ideaal vir 'n vakansie, wittebrood of as basis vanwaar gaste die omgewing kan verken. Gaste sal beslis 'n onvergeetlike ervaring hier hê en boonop elke dag met 'n heilsame ontbyt begin.

Daar is 'n swembad en 'n dek en braai-area. Aan de Oever Guest House het 'n lekker versameling plaaslike wyn vanuit die Kaapse wingerde. Gaste kan ook in die tuin ontspan en na die Koornlandsrivier en voëlsang luister.

Dis sentraal geleë naby die museum, restaurante en winkels. Inligting oor aktiwiteite in die dorp en omliggende omgewing kan verskaf word. Swellendam is halfpad tussen Kaapstad en George en die bekende Roete 62 is ook naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Neville G
Saam met vriende
5.0
Our stay was very, very good. Our stay was very good and we were surprisingly upgraded to a better room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Albert K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal beslis weer hier bespreek. Baie gerieflike kamer met alles wat nodig is. Die gastehuis is ook heerlik sentraal geleë. Pragtige swembadarea en ...
Sien meer
Nov 2024
Delene L
5.0
Fantasties. Een nag is egter net te kort. My 2de keer wat ek by Aan de Oever oorbly en die diens is elke keer puik. Die ontbyt is altyd heerlik en die...
Sien meer
Aug 2024
Chris V
Saam met lewensmaat
5.0
Salige afpak in Swellendam. Lieflike ruim kamers met al die benodigdhede vir die reisiger wat hou van ligte reise. Ingeslote ontbyt is 'n heerlike buf...
Sien meer
Aug 2024
Lynn M
Saam met lewensmaat
5.0
Would love to return for a longer stay in this beautifully situated guesthouse. Convenient, safe and very comfortable overnight stop.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ancimi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 189

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Faure-straat 21, Swellendam, 7640, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aan de Oever Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 21, Swellendam, 7640, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa814491d3856ad6bce8f92e7fb8ba55e497941ff33b5751a45b0fd72556348dd942f87841f680838076d305dd3532c98ce86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 21 Faure Street Swellendam 7640 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.01553712385 20.45240432024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang