Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan Die Oewer Graaf-Reinet

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die Oewer-straat 23, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aan die Oewer nooi jou uit om die gerief, rus en vrede van ons 3-ster-geriewe en puik diens te kom ervaar.

Die gastehuis is op die oewer van die Sondagsrivier geleë, in 'n stil deeltjie van dié geskiedkundige dorpie. Verblyf is beskikbaar in 3 gesinseenhede en 5 eenhede wat elk 'n privaat ingang, en suite-badkamer, 'n TV met Netflix en YouTube, lugversorging, braaigeriewe en veilige parkeerplek het. Optiesevesel-internet word voorsien en gaste kan Netflix en Showmax stroom.

Die swembad- en lapa-areas is ideaal vir 'n koue, verfrissende drankie op 'n warm somersdag en kan ook gebruik word as konferensiegeriewe vir klein groepe van tot 20 mense. Gaste kan verseker wees van asemrowende uitsigte oor die omliggende berge en wildreservaat, of jy kan net lekker ontspan in die skaduwee van die ou eikeboom wat uitkyk oor die groot speelarea vir kinders.

Graaff-Reinet en die omliggende omgewing bied 'n verskeidenheid prettige en sport aktiwiteite asook 'n hele aantal restaurante. Saans kan jy net lekker agteroor sit en die vrede en stilte geniet terwyl jy na die eindelose ster-bespikkelde Karoohemel kyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 399 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Roelof H
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend en baie lekker. Baie lekker, sal beslis weer daar bly.
Nov 2024
Marnus W
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike diens en plek gewees. Wonderlike oornagplek met alles wat mens nodig het en meer. Sal dit beslis aanbeveel en weer hier oornag.
Okt 2024
Karien R
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker. Die dorp is rustig en die tuine pragtig.
Okt 2024
Amanda V
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was net fantasties. Dit was 'n fantastiese plek om te oornag. Sal weer daar oorbly.
Okt 2024
Pieter M
5.0
Lekker rustige en veilige oornagverblyf gewees. Net 1 nag oorgbly, maar baie oulike plek.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Hubri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 399

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Op die Oewer-straat 23, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aan Die Oewer Graaf-Reinet het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die Oewer-straat 23, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhAwNmYXOwvJgHvwDZtecl9MrmdwPwbmq8DPNXI3zkODGNzwFGB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 399 5 1 5 23 Op die Oewer Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.259630898547 24.531032555824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang