Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Aan't Kanaal B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liebenbergstraat 1, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aan’t Kanaal B&B en selfsorg is minder as 2 km vanaf die Kalahari Mall en 4 km vanaf Upington se sakekern geleë. Omring deur 'n uitgestrekte park en 'n besproeiingskanaal – vandaar sy naam, Aan’t Kanaal – kyk dit ook uit oor die bekende wingerde van die Groen Kalahari. Alhoewel Aan’t Kanaal binne 300 m van die N14 geleë is, bied dit 'n rustige atmosfeer, versterk deur oorvloedige, inheemse voëllewe. Die swembad is beskikbaar vir gaste, terwyl 'n uitgestrekte tuin bydra tot die ontspanne omgewing. Die Parkrun-roete vir Upington begin ook 50 m vanaf Aan't Kanaal in Liebenbergstraat - 'n vroeg Saterdagoggend draf of stap vir die fiks op die oewer van die Oranjerivier.

Gasteverblyf bestaan uit 2 en suite-kamers in die ruim hoofhuis asook 'n selfsorgwoonstel. Al die kamers en die woonstel is toegerus met lugversorgers met 'n split-eenheid, 'n noodsaaklikheid gedurende die warm somers en koue winternagte. DStv (Stay essential commercial bouquet) is beskikbaar in al die kamers asook WiFi.

Aan’t Kanaal B&B bied slegs ontbyt aan. Daar is verskeie billike restaurante in Upington waar gaste middagete of aandete kan eet – aanwysings en advies is op versoek beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar by die selfsorgwoonstel. Koffie- en teegeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond is beskikbaar in die kamers en woonstel.

Gesinsgroepe is welkom, maar klein kinders moet te alle tye onder toesig wees, veral by die swembad en in die tuin. Die eiendom akkommodeer ook troeteldiere in die selfsorgwoonstel. Veilige parkeerplek met afstandbeheerde toegang is binne die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Carel E
Besigheidsreis
5.0
Clean, quiet, private, friendly. Aan't Kanaal is located relatively close to the Kalahari Mall, yet it is private and quiet. The proper...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Rika D
5.0
Die is 'n oase in Upington. Die ligging, reg langs die kanaal en in 'n groen gordel, is ideaal vir voëlkykers. Daar is 'n hamerkop nes op die erf. Die...
Sien meer
Mrt 2025
Hannes K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Was al 3 keer tevore daar.
Feb 2025
Hannelie S
Saam met lewensmaat
5.0
Beste plek vir rustigheid! Fantasties! Skoon en netjies, vriendelike ontvangs en Este altyd gereed om te help. Pragtige ligging en net die plek om te ...
Sien meer
Jan 2025
Thomas H
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, gerieflik, ruim en rustig in 'n goeie area. Dit was die perfekte oornagplek terug van ons vakansie. Baie skoon en netjies. Die tuin is baie gro...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esté Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Liebenbergstraat 1, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Aan't Kanaal B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liebenbergstraat 1, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmM2VlOGY4LTE4ZjQtNDA1OS1iNDZkLTAzZjEzNTM1NTk3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 1 Liebenberg Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.447190050173 21.268943846226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011