Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abalone Hotel

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 799 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Abalone Hotel is in die oulike kusdorpie Paternoster, een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus. Dié luukse boetiekhotel is die ideale basis vanwaar gaste die dorp en omliggende besienswaardighede kan verken.

Verblyf word in individuele suites gebied. Sommige suites is op die grondverdieping geleë en ander op die eerste verdieping. Elke suite het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook luukse linne, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, lugversorging, 'n iPod-koppelstasie en 'n kroegie vol voorraad.

Ontbyt en ander heerlike maaltye kan teen ekstra koste in die restaurant op die perseel bestel word. Die hotel bied gratis WiFi, 2 warmswembaddens, sauna en spa en konferensiegeriewe te huur.

Daar is 'n rits aktiwiteite vir gaste om in die omgewing te geniet, soos perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildkyk en begeleide staptogte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Annie C
5.0
Pragtige gesellige plek, uitstekende diens en vriendelike personeel. Heerlike kuier by Abalone geniet. Pragtige fasiliteit. Nuwe kamer gehad, met klei...
Sien meer
Sep 2024
David L
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste plek. Kamers is baie groot en word netjies gehou.
Sep 2023
Etienne B
Saam met vriende
5.0
Rustig. Baie oulike boutique hotel - persoonlike diens. Pragtige uitsig oor die see.
Apr 2023
Marianna S
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ligging, stiller area in Paternoster. Die swembad is in die sentrale gedeelte en veroorsaak dat daar nogal meer geraas in die kamers is as wa...
Sien meer
Apr 2023
Louis F
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, was heerlik. Ligging is so mooi, geriewe is uitstekend en die staff so vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt en aandete.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Abalone Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kriedoringstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abalone Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA589ed180cbbd72e6dcc6bfbe0a9f3e7d5ad2635aecde256280b427746eb3d78ce443dcb1a25873c0ba85791759dbdfa91735?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 799 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Kriedoring Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.811027687865 17.884878390611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang