Abalone Villa
-
Kapasiteit: 12 persone
11 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moolmanstraat 20, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Abalone Villa is 'n luukse selfsorghuis in die gesogte Bloubergstrand Village, 20 minute van Kaapstad af.
Dié huis bied 5 en suite-slaapkamers, 2 gaste-toilette, en 2 volledige kombuise (een op die boonste verdieping en een op die onderste verdieping). Hierdie selfsorg-villa bied onbeperkte, vinnige internet en 2 TV's met volledige DStv. Daar is binne- en buitebraaigeriewe, 'n swembad, 2 motorhuise en ekstra stoorspasie vir goed soos branderplanke, vlieërbranderry-toerusting en fietse. Die perseel het uitstekende sekuriteit.
Ons is na aan wêreldberoemde vlieërbranderry- en seilplankry-plekke soos Big Bay en Table View-strand (Dolphin-strand), asook die kindervriendelike Kleinbaai. Abalone Villa is ook naby verskeie winkelsentrums, uitstekende restaurante en kosplekke. Die MyCiTi-roete na Kaapstad, die lughawe en die V&A Waterfront is net 50 m van die drumpel af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Douw Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Moolmanstraat 20, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Abalone Villa het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 12 persone
11 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moolmanstraat 20, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap