Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abbahuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R750.00 per bespreking
Huisreëls

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Let asseblief daarop dat dele van die eenheid via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir gaste met gestremdhede nie.
Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
DStv kan op versoek geaktiveer word teen R35 ekstra per dag.
Let asb. daarop dat gaste nie toegang tot al die kamers sal hê nie, slegs vir die aantal gaste wat bespreek het. Die ander kamers sal gesluit wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 510
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 3 510
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoen-laan 28, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASdOl8MfhaNaiWdEDazUOdNV5Xu0PjvfO5ne1z0LmiXfSTplUQL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 510 per nag, vir 9 mense 12 5 1 5 28 Perlemoen Avenue Stilbaai West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.379287956926 21.421017874049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang