Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Absolute Leisure Cottages

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Abie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Vriendelik en gasvry. Die dorp was sonder water by ons aankoms. Trina het egter gesorg vir genoeg gebottelde water om ons deur die krisis te help. Dit was dus 'n heerlike, rustige uitspanning gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Net 'n vreugde! Ons sal beslis weer hier oorslaap. Absolute Leisure Cottages se vriendelike en professionele personeel het ons veilig verwelkom in die Covid-tyd. Alles was silwerskoon en netjies. Gerieflike verblyf wat ons volgende keer langer as net een nag sal wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trina
Absolute Leisure Cottages
Thanks for your beautiful review. Our aim is to keep our guests and staff safe, respected and cared for through these difficult times. We look forward to seeing you on your next visit!

Werner H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Excellent. Thanks again for the excellent hospitality. Will be back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trina
Absolute Leisure Cottages
Thanks Werner! It was great having you again for the Num Num Trail Run. I will pass on your wonderful review to my staff. It's always so good for them to know their work is appreciated. Look forward to seeing you again next time!

Chris M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2019

Netjies, skoon en rustig. Die enigste aanbeveling wat ek kan maak is om die sitkamerstel te vervang met gemakliker stel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annetjie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2019

Goeie kliëntediens. My man was bederf vir sy 50ste verjaarsdag deur die eienaar en bestuur. Baie dankie. Die enigste wat my opgeval het is dat die paaie in 'n swak toestand is. Lyk of geen onderhoud gedoen word nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Trina
Absolute Leisure Cottages
Thank you for the lovely review Annetjie. We do our best to surprise our birthday guests with a locally made cake!. So sorry about the roads in the village. Currently there is a road development taking place on the N4 and we have been promised that the contractors will fix the village roads while they are with us. I really appreciate guests making mention of the poor condition of the village roads, as we also pass this information to our government sector. They need to see that by neglecting the maintenance of the roads they are directly failing our community by discouraging tourists. We hope that next time you come, our roads will be fixed and well maintained. Kind regards to you both. Trina

Werner H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Wat 'n plek! Dit het my Num-Num Trail Challenge die moeite werd gemaak. Baie dankie aan Trina en Sylvia vir hulle gasvryheid. Volgende keer bespreek ons die hele huis en bring vriende saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie B
1 nag
4.6
Apr 2018

Lekker stil plekkie met vriendelike hulp. Ons en ons kinders het dit baie geniet. Sal dit weer doen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Trina
Absolute Leisure Cottages
Dear Bertie, Thank you for your lovely comments. Wishing you a lovely and special occasion for your forthcoming family wedding at the Silver Sixpence wedding venue close to our cottages. Kind regards, Trina

Dorah M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2018

Good service. Very cool and favourable weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zabe J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2017

'n Lekker ervaring. Aangename verblyf. Vriendelike ontvangs en 'n lekker kaggelvuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2017

Die verblyf was aangenaam en al die nodige toerusting was beskikbaar. Daar heers 'n rustige atmosfeer en die bestuurder was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Trina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tautestraat 16 en 18, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA357c5e4c9e326f2e7718332c6f516a451f1e2ccb0a4b9c7154b73061d882bd24906e0ad60076b02d06f4a0d4781351f5c024?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 370 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 16 and 18 Taute Street Machadodorp 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.66449092285 30.249294787645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang